Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avo Tree Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 19 resensies vir Avo Tree Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Michelle B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Heerlik gekuier, sal vir seker aanbeveel.

Baie dierbare, gawe mense, voel regtig baie welkom!

Riaan E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan E

Gerieflik en skoon en uitstekende diens.

Heerlike gerieflik gebly. Als is silwer skoon en Tannie Sophia het uit haar pad gegaan om te sorg dat ons gemaklik is en alles nodig het. Dit is wel nie selfsorg nie, maar daar is 'n lekker tafel, onder dak, waar mens wel kan eet en nodige toebehore is daar. Ek sal definitief hierdie gastehuis weer gebruik en aanbeveel.

Shaun J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun J

Die gasvryheid was goed en verblyf was aangenaam.

Ja, verblyf was lekker.

Bazil C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bazil C

Kuier was absoluut fantasties want ek het dit met family en vriende gespandeer.

Ek en my gesin het ons verblyf baie geniet. Die eienaar het konstant met ons gekommunikeer en inligting deur gegee. Vinnige respons op ons vrae. Fantasties gerus.

Leonie S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie S

Dit was fantasties en 'n tuiste. Lekker warm.

Ons moes ons huise ontruim. Eienaar baie vriendelik en tegemoetkomend. Baie hulpvaardig en ons kon enige tyd kontak maak.

Veroesjke M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veroesjke M

Stil. Veiligheid.

Baie lekker plek. Waarde vir jou geld.

Audrey K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey K

Ek sal oor en oor Avo Tree Guesthouse kies.

Dit was baie lekker rustig in die omgewing.

Gerhard C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard C

N juweel van n plek!

Ons het op kort kennisgewing verblyf nodig gehad in die Paarl omgewing. Ons is hartlik en vriendelik ontvang deur ons gasvrou en die verblyf was gerieflik, netjies, skoon en het veilige parkering van die straat af gehad.

Steve W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve W

Great value, close to main road, clean and friendly.

Friendly people, kept in touch on WhatsApp about check-in. Parking is safe off street behind gates. Rooms were clean and had everything we needed for our stay. We walked to the main road in the evening. Area is great. Will definitely be booking here again when coming to Paarl.

Sam S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam S

Perfek vir oornagplek.

Netjies, skoon en sentraal geleë. Veilige parkering en goeie kommunikasie van die eienaar.

Mhlanganiseli T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mhlanganiseli T

The hospitality is top notch.

It felt like home. I was working night shift but was free to leave my fiance alone.

Rene J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene J

Veilig. Skoon. Stil.

3 Belangrike aspekte vir my. Skoon, veilig en stil. Avo het al drie hierdie boksies getick. Sentraal. Ons kon lekker gaan stap.

Chantelle V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V

Ligging en uitleg perfek. Sal 100% aanbeveel vir familie en vriende.

Baie beïndruk. Gasvryheid 100%.

Anne S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne S

Uitstekend.

Ons as gesin het baie lekker gebly, plek was netjies en skoon. Tannie wat ons gehelp het was ook baie vriendelik. Ons kan glad nie kla oor diens en was waarde vir geld.

Courtney W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Courtney W

Short but great. Definitely a place to go, its peaceful & relaxing for your mind.

The stay wasn't long. We had to head to CPT. I definitely recommend this place, if you need to break away and have some peace and relaxation from a busy working life. Thank you, Madelein.

Avo Tree Guesthouse se terugvoer

Hi Courtney.

Baie dankie vir die mooi review. Ek waardeer dit opreg. Alles van die beste vir jou.

Groete, Madeleine

Avo Tree Guesthouse
Shawn W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn W

Tranquil oasis, warm hospitality, cozy comforts, and lush surroundings.

I recently stayed at Avo Tree Guesthouse in Paarl, Cape Town, and I must say it was a delightful experience. From the moment I arrived, the warm welcome from the owner made me feel right at home. The accommodation was cosy and well-maintained, providing a comfortable retreat after a day of exploring the beautiful surroundings. The attention to detail, such as the charming decor and the lush garden filled with an avocado tree, added to the overall ambiance of tranquility. Overall, my stay at Avo Tree Guesthouse exceeded my expectations, and I would highly recommend it to anyone visiting the area.

Christiaan L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan L

Fantasties, baie gerieflik, skoon en netjies.

Ons het so lekker gebly. Ons diere kinders was welkom en die gasvrou was uiters behulpsaam. Lekker braai area en kon ons familie ontvang vir 'n braai. Ons kom beslis weer.

Avo Tree Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie wat vir ons baie belangrik is. Baie dankie dat julle die eenheid so netjies gelos het. Julle is eersteklas gaste.

Groete, Madeleine

Avo Tree Guesthouse
Andries D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D

Gerieflik, sentraal, waarde vir geld.

Ons het baie lekker oornag by die gastehuis. Baie sentraal geleë in die Paarl.

Willem Johannes V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem Johannes V

Rustig.

Netjiese, gemaklike ruimte. Vriendelike gasvrou.

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thom-straat 3, Esterville, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a55058531f781f66780ac16e9f1181260f7b13575477c48f4c3c20af462915581e0c53e141b10bb76b57675991f2874a2fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 3 Thom Street Esterville 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.734797604904 18.963917452903

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang