Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avo Tree Guesthouse

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Michelle B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Heerlik gekuier, sal vir seker aanbeveel. Baie dierbare, gawe mense, voel regtig baie welkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Gerieflik en skoon en uitstekende diens. Heerlike gerieflik gebly. Als is silwer skoon en Tannie Sophia het uit haar pad gegaan om te sorg dat ons gemaklik is en alles nodig het. Dit is wel nie selfsorg nie, maar daar is 'n lekker tafel, onder dak, waar mens wel kan eet en nodige toebehore is daar. Ek sal definitief hierdie gastehuis weer gebruik en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Die gasvryheid was goed en verblyf was aangenaam. Ja, verblyf was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bazil C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Kuier was absoluut fantasties want ek het dit met family en vriende gespandeer. Ek en my gesin het ons verblyf baie geniet. Die eienaar het konstant met ons gekommunikeer en inligting deur gegee. Vinnige respons op ons vrae. Fantasties gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Dit was fantasties en 'n tuiste. Lekker warm. Ons moes ons huise ontruim. Eienaar baie vriendelik en tegemoetkomend. Baie hulpvaardig en ons kon enige tyd kontak maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veroesjke M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Stil. Veiligheid. Baie lekker plek. Waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Audrey K
1 nag
5.0
Mei 2024

Ek sal oor en oor Avo Tree Guesthouse kies. Dit was baie lekker rustig in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

N juweel van n plek! Ons het op kort kennisgewing verblyf nodig gehad in die Paarl omgewing. Ons is hartlik en vriendelik ontvang deur ons gasvrou en die verblyf was gerieflik, netjies, skoon en het veilige parkering van die straat af gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steve W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Great value, close to main road, clean and friendly. Friendly people, kept in touch on WhatsApp about check-in. Parking is safe off street behind gates. Rooms were clean and had everything we needed for our stay. We walked to the main road in the evening. Area is great. Will definitely be booking here again when coming to Paarl.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Perfek vir oornagplek. Netjies, skoon en sentraal geleë. Veilige parkering en goeie kommunikasie van die eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thom-straat 3, Esterville, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a55058531f781f66780ac16e9f1181260f7b13575477c48f4c3c20af462915581e0c53e141b10bb76b57675991f2874a2fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 3 Thom Street Esterville 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.734797604904 18.963917452903

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang