Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avo Tree Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thom-straat 3, Esterville, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Avo Tree Guesthouse bied gerieflike verblyf in Esterville, Paarl, en is perfek vir reisigers wat op soek is na 'n rustige oornagplek.

Die Green Door-kamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die Bachelor-kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die gastehuis is sentraal geleë en is naby verskeie winkels en restaurante. WiFi is ook beskikbaar en die huis het 'n rugsteunkragstelsel en ervaar nie beurtkrag nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Michelle B
Gesin met tieners
5.0
Heerlik gekuier, sal vir seker aanbeveel. Baie dierbare, gawe mense, voel regtig baie welkom!
Aug 2024
Riaan E
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik en skoon en uitstekende diens. Heerlike gerieflik gebly. Als is silwer skoon en Tannie Sophia het uit haar pad gegaan om te sorg dat ons gem...
Sien meer
Aug 2024
Shaun J
Saam met lewensmaat
5.0
Die gasvryheid was goed en verblyf was aangenaam. Ja, verblyf was lekker.
Aug 2024
Bazil C
Gesin met tieners
5.0
Kuier was absoluut fantasties want ek het dit met family en vriende gespandeer. Ek en my gesin het ons verblyf baie geniet. Die eienaar het konstant m...
Sien meer
Jul 2024
Leonie S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was fantasties en 'n tuiste. Lekker warm. Ons moes ons huise ontruim. Eienaar baie vriendelik en tegemoetkomend. Baie hulpvaardig en ons kon enige...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Thom-straat 3, Esterville, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Avo Tree Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thom-straat 3, Esterville, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a55058531f781f66780ac16e9f1181260f7b13575477c48f4c3c20af462915581e0c53e141b10bb76b57675991f2874a2fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 3 Thom Street Esterville 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.734797604904 18.963917452903

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang