Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sorgente 303

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Renate C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2021

Pragtige uitsig. Naby swemplek en restaurante. Alles was silwerskoon veral die wit beddegoed. Braaiplek geniet absolute aandag. Ons geniet die persoonlike braaiplek soos baie Suid-Afrikaners.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bethuel M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2021

Enjoyable and fun. We enjoyed the stay more especially because we had our own privacy. The only disturbing part is when we had to check out at 10:00 am, we were with kids they take time when you prepare them at least if they can at least extend it to 11:00 am. But otherwise, the house was wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacob B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2021

It was great and refreshing. My suggestion: Sofas not comfortable. Put mat around sofas because tiles are very cold. One room must have two single beds for two children to share. Extra blankets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Albert G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Des 2021

Glad nie vir kinders nie. Neem kennis: Kinders mag nie balskop, fietsry of enige iets doen nie, werkers is mees ongeskikte mense wat ons ooit ontmoet. Sal dit nooit aanbeveel nie. Vir geen mens nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Marais M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2019

Baie vir die geld. Baie verras oor die eenheid. Die ligging is fantasties. Met restaurante reg onder is dit lekker om jou kar te stop en nie weer hoef te ry nie. Sand Bar is wel baie duur, maar die ander bied alles wat nodig is. Wees net bewus van die ape wat in die omgewing is. Hou net die vensters toe in die oggend en later die middag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elzette T
Kort verblyf
4.6
Jun 2019

Het pragtige uitsig baie geniet. Ons het Sorgente saam met ons dogter en skoonseun besoek tydens Comrades naweek waaraan hulle deelgeneem het. Daar is veilige onderdakparkering en pragtige see-uitsig. Die kombuis is goed toegerus. Daar is bietjie min privaatheid wat die 2de badkamer betref, aangesien daar hortjies is wat 2de slaapkamer en badkamer skei. Dit het ons egter nie gepla nie, aangesien ons net 4 mense was wat daar geslaap het en die 3de slaapkamers nie gebruik is nie. Die granny pool is gerieflik reg voor die kompleks en balkon is lekker groot met 'n braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jennie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2018

Amazing ligging. Amazing ligging vir die see. Meubels bietjie outyds maar glad nie 'n issue nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fabian F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2017

The place was just great. This whole experience was just awesome. the place was great, the view stunning and the unit was neat. Really great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 227

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 29, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5M2FmMGUzLWE2N2QtNGI2OS1hOWRjLWE4NjQ4MTM3NzM3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 32 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.665053030548 31.121946908073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang