Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sorgente 304

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.0
Veiligheid
4.9
Charlotte M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2020

Vinnige wegbreek. Ons het besluit om 'n vinnige wegbreek naweek hiervan te maak. Die weer was vrot maar die verblyf uit die boonste rakke! Netjies, skoon, privaat met wonderlike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gaby D
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jun 2019

We thoroughly enjoyed our stay. The accommodation was amazing. Everything was clean and we felt right at home. Would recommend Sorgente 303 to anyone. Will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Corrie
Sorgente 304
Good day Gaby, Thank you for the lovely review and it was great having you stay at Sorgente. We look forward to hosting you again at a future date!

Desiré K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2016

It was an almost perfect stay. Except for the oven not working, for which the after-hours service proved unfruitful, our stay was nothing short of perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izak M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2016

Heerlik vakansie gehou, naby die strand. Sal beslis weer daar bly. Veilige parkering, sekuriteit baie vriendelik en behulpsaam. Die balkon bied wonderlike uitsig oor die see terwyl jy vleis braai. Die kamers was netjies en die kombuis en badkamers funksioneel. Stap oor die stil straat tot op die strand met natuurlike rotsgetyswempoel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alida K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2016

Die netjiese, skoon woonstel is op die strand en die see-uitsig is pragtig. Die woonstel was goed toegerus en netjies. Die linne was skoon. Ons het die see-uitsig waardeer. Die sekuriteit het ons veilig laat voel. Ons het die strand net oorkant die pad baie geniet. Die winkels en restaurante is ook gerieflik naby. Dit is die ideale woonstel vir 'n sorgvrye-vakansie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kim G
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2016

Great price and location, a few issues though. The hot water is NON existent. It just never gets hot - so we all had to scramble in lukewarm/cold water. The kitchen flooded from shoddy pipe work - which was "fixed" temporarily but we were only allowed to use 1 basin at a time. The oven cannot be used (I read this on a review in April as well) - it trips on 150 degrees! It's in need of an upgrade - very old and dark, but it does the trick for the price you pay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shovain C
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Okt 2016

Value for money, however bathroom and furniture is old. Good value for money, however the furniture, shower and toilet are old.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 227

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 32, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86161379170ccacefa3f922147dbc0cb49e4c86462624a3a30f55e9ff0d7386ee7cf7b54b3c54eee71e0424144c77fad25bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 32 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.664988671701 31.122013406082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang