Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sossus Oasis Campsite

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 72 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sesriem Plaas, Sossusvlei, 0000, Hardap
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sossus Oasis Campsite is by Sesriem en Sossusvlei se toegangshek geleë. Dié area is bekend vir die hoë rooi sandduine van die Namibwoestyn en die merkwaardige dieptes van die Sesriem Canyon.

Dié eiendom beskik oor 12 individuele kamplekke, elk met sy eie toilet en stortgeriewe, kombuis met wasbak, braaigeriewe en kragpunte. Die Sossus Oasis Campsite het 'n swembad, 'n winkel en 'n Internetkafee. Die Sossus Oasis Service Station Shop bied peuselhappies, drankies, ys, kruideniersware, vuurmaakhout, toiletware, kurio, klere, brandstof en 'n werkswinkel vir motorbande.

Die naaste restaurant is by die Sossusvlei Lodge langsaan. Opwindende doendinge in die duine soos begeleide uitstappies na Sossusvlei, skemerkelkieritte en asemrowende vlugte oor die landskappe van die duine en die kus word aangebied. Hierdie doendinge kan by die Sossusvlei Lodge Adventure Centre bespreek word.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Lianda P
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was pragtig, baie warm en 'n ervaring wat ons altyd gaan onthou. Ja, die fasiliteite is geskik vir kamp, alles en meer as wat nodig is. 'n Hittego...
Sien meer
Des 2024
Gert P
Saam met lewensmaat
5.0
Was heerlik. Baie geniet. Goeie diens ontvang na kragprobleem. Toegangspaaie na Sesriem baie sleg. Namib Padafdeling sal moet aandag gee aan hul paaie...
Sien meer
Aug 2024
Trienkie L
Gesin met tieners
5.0
Ons het gekamp. Selfs die pragtige swembad aangedurf. Goed geleë. Lieflike kampplek. Ontvangs moet net dalk inlig vir seker van skelm jakkalse wat all...
Sien meer
Jul 2024
Jacolien D
Gesin met tieners
5.0
Heerlik. Ongelooflike lekker plek. Ek geniet dit dat jy jou eie badkamer het.
Jun 2024
Sonja H
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend! Fantasiese kampplek! Dis so gerieflik met jou eie opelig badkamer. Netjiese staanplek en lekker swembad om in af te koel in die woestyn. P...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Taleni Africa Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 110

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Sesriem Plaas, Sossusvlei, 0000, Hardap
  • Gaste dink Sossus Oasis Campsite het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Sesriem Hardap Namibië
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 72 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sesriem Plaas, Sossusvlei, 0000, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA626bb9ecd601189972c84d3099e7bf99999686a9a27fc9bb8045a1ff47e522405ff00e8217338b0a9610cd57a56922f47c90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 Sesriem Farm Sossusvlei 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.491051283589 15.803190192806

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang