Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soul Forest GeoDome

Tentekamp
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 11 Sep 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverview-plaas, Ruigtevallei, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 R1 440 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Soul Forest GeoDome bied 'n privaat wegbreek in die natuur op 'n gemeenskaplike plaas in Knysna en dit is heeltemal onafhanklik van die nasionale kragnetwerk. Die dome staan op 'n dek wat deur welige, inheemse woud omring word en bied 'n pragtige uitsig oor die vallei. Dit is die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek tussen die natuurskoon.

Die GeoDome is in 3 areas verdeel. Aan die voorkant is daar 'n koningingrootte-bed met 'n uitsig deur die halfsirkelvenster en 'n gemaklike rusbank. Agter die slaaparea is daar 'n klein badkamer met 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuisie aan die linkerkant is met 'n yskas, gasstoof en al die nodige toebehore toegerus. Daar is ook gratis WiFi en 'n tafel wat as 'n skryf- of etenstafel gebruik kan word.

Die dek strek rondom die dome en het 'n gemaklike sitarea aan die een kant en 'n hangmat onder die dennebome aan die ander kant. Daar is ook 'n buitestort en 'n vuurput met 'n braairooster. Let dat vure streng verbode is wanneer die wind waai.

Die area is 'n voëlkykersparadys en is ideaal vir natuurliefhebbers. Gaste kan die privaat staproete aandurf wat op die perseel begin en na 'n droë rivierbedding, wat ná swaar reën vloei, lei. Saans is die Melkweg duidelik sigbaar en is dit ideaal vir sterrekyk. Sedgefield se strandmeermonding is net 12,2 km ver.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Jessica Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Riverview-plaas, Ruigtevallei, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
R1 800 R1 440
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 440
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverview-plaas, Ruigtevallei, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d1142df5eee455b0b8a44fa06a062cc95621946e963058eaed2262220ed4abbca683ed09614a023c09a703ec9152630fea6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 440 per nag (plek vir 2) Riverview Farm Ruigtevlei 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.986415539852 22.84043952527

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang