Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soul Forest Cabin & Retro Caravan

Selfsorg
Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 16 Aug 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrington-weg, Riverview Plaas, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 495 R997 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Soul Forest Cabin & Retro Caravan skuil in 'n inheemse woud op die Tuinroete, 11 km buite Sedgefield, 25 km vanaf Knysna, en is 'n welkome wegbreek van die stadsgemaal.

Hierdie verblyf beskik oor 'n oopplan-huisie en 'n aparte retro karavaan wat slaapplek aan 4 gaste bied. Die huisie het 'n slaaparea met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n slaapbank vir 'n kind in die eenheid en die karavaan het 1 klein dubbelbed.

Die huisie het 'n sitarea met 'n kaggel, 'n eetarea en 'n kombuisie met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gaste wat 'n bietjie wil werk, het ook toegang tot 'n lessenaar en gratis WiFi.

Buite die huisie is 'n onderdakstoep met buitemeubels en braaigeriewe en die karavaan het ook 'n houtdek met 'n uitsig oor die inheemse woud en vallei. Daar is 'n privaat voetslaanroete op die perseel wat perfek is vir natuurliefhebbers. Die verblyf bied vreedsaamheid in die hartjie van die Tuinroete en is 'n voëlkykparadys met 'n sterrehemel wat gaste se asem sal wegslaan.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Soul Forest Cabin & Retro Caravan
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Jessica Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Barrington-weg, Riverview Plaas, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Soul Forest Cabin & Retro Caravan het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 495
R1 495 R997
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 495
R1 495 R997
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrington-weg, Riverview Plaas, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f2e1ae5f26cf9633ec3a9253a1a431fce3bf70690140f1b0760664fbeddf153cc2fecce4b0eabc48ccbd66693b26735dc83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 495 nouVanaf R997 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 Barrington Road Riverview Farm 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.986635820093 22.840852301006

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang