Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soul Searchers Beach Lodge

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Dawie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik gebly. Die bed was 'n droom. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mervyn
Soul Searchers Beach Lodge
Thanks for visiting.

Morne V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Bloody amazing. Baie aangename gasheer, sal vir seker weer daar bly en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mervyn
Soul Searchers Beach Lodge
Welcome anytime.

Christene F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker en rustige vakansie bederf. Ons het lekker vakansie gehad, dit was so lekker rustig. Kamer en badkamer was netjies en skoon, die mense was baie vriendelik. Ons sal enige tyd teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mervyn
Soul Searchers Beach Lodge
Christene, it was lovely having you as our guest. It's always good to know that your experience with us left a positive impression. Safe travels.

Bernadette O
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Awesome experience. What a great experience in JBay. Mervyn, our host, was amazing. Our room had access to the beach, and the room and communal kitchen had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannetta L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Baie gasvry. Baie aangenaam. Ek dink net daar moet 'n kombuis vir die stranduitsig kamers wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Dirk B
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Perfekte op-die-strand verblyf. Ek het die verblyf baie geniet. Die kamer was baie gemaklik, baie skoon, netjies en goed ingerig, en jy is net 'n paar tree van die strand af. Regtig perfek geleë met 'n mooi uitsig en 'n dek om dit vanaf te geniet. Ek het lanklaas so lekker oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmarie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Perfekte plek vir rus. Die plekkie is op die see. Geraldine het ons met ope arms ontvang. Ons het dit baie geniet om daar te bly. Skoon, veilig en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mervyn
Soul Searchers Beach Lodge
Thank you for the lovely review it was a great pleasure to have you as a guest. Kind regards and best wishes

Anza B
1 nag
5.0
Sep 2023

Uitstekend! Sal dit beslis aanbeveel. Alhoewel ons net 1 aand oorgeslaap het by Soul Searchers Beach Lodge, sou ons graag langer wou bly in die pragtige huis met die mooiste see-uitsig. Beste ondervinding ooit. Vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Awesome. Eienaar het uit sy pad uitgegaan om dit vir my kinders aangenaam te maak. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mervyn
Soul Searchers Beach Lodge
Welcome anytime.

Ricky G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Lovely clean place with a beautiful view. Situated in a perfect spot with good access to town and the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mervyn
Soul Searchers Beach Lodge
You're welcome anytime. Perfect guest

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mervyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tecoma-traat 32, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d38418b50a7d3a579cfa94ff9ca40036695629f278831dac169956c00814e70e5917c118c000c248afd0bfd5997a41bae6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 32 Tecoma Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0206217 24.9285689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang