Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soul Searchers Beach Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tecoma-traat 32, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Soul Searchers Beach Lodge bied gerieflike oornagverblyf in Wavecrest, Jeffreysbaai. Die perseel het 'n ongelooflike uitsig oor die see en makilke toegang tot die strand.

Verblyf word in 6 slaapkamers gebied. Vyf van hierdie kamers bied slaapplek een 2 gaste en die laaste kamer bied slaapplek aan 3 gaste. Die kamers het gemaklike beddens en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort- of badgeriewe. Elke kamer het 'n TV en toegang tot gratis WiFi.

Gaste het toegang tot 2 gemeenskaplike sitareas en 2 kombuise. Die hoofkombuis het 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n skottelgoedwasser. Die leefarea bied toegang tot 'n dek buite wat sitplek het.

Die gastehuis het braaigeriewe en 'n buitestort, 'n lieflike see-uitsig en veilige parkeerplek. Die eiendom maak van sonkrag gebruik en dus word gaste nie deur beurtkrag geaffekteer nie.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Dawie B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly. Die bed was 'n droom. Sien sterre.
Aug 2024
Morne V
Saam met vriende
5.0
Bloody amazing. Baie aangename gasheer, sal vir seker weer daar bly en aanbeveel.
Jun 2024
Christene F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en rustige vakansie bederf. Ons het lekker vakansie gehad, dit was so lekker rustig. Kamer en badkamer was netjies en skoon, die mense was...
Sien meer
Mrt 2024
Bernadette O
Saam met vriende
5.0
Awesome experience. What a great experience in JBay. Mervyn, our host, was amazing. Our room had access to the beach, and the room and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Esmarie B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte plek vir rus. Die plekkie is op die see. Geraldine het ons met ope arms ontvang. Ons het dit baie geniet om daar te bly. Skoon, veilig en rus...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mervyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Tecoma-traat 32, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Soul Searchers Beach Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tecoma-traat 32, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d38418b50a7d3a579cfa94ff9ca40036695629f278831dac169956c00814e70e5917c118c000c248afd0bfd5997a41bae6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 32 Tecoma Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0206217 24.9285689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang