Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soul's Rest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Krause-straat 6, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Soul's Rest is op die eienaar se perseel in Vanderbijlpark en is 'n lieflike selfsorgkothuis met 'n aparte ingang. Dit is ideaal vir oornagverblyf.

Die verblyf het 2 opsies vir gaste, naamlik die Stephanie- en Avah-eenheid.

Die Stephanie-eenheid is 'n oopplan-kothuis met slaapplek vir 4 gaste. Dit het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is ook 'n TV met OpenView-kanale.

Die Avah-eenheid is 'n oopplan-woonstel. Die eenheid het 1 dubbelbed en 1 enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het ook 'n TV en OpenView-dekodeerder.

Veilige onderdakparkeerplek is agter 'n geslote hek beskikbaar en die verblyf is minder as 2 km vanaf Checkers Hyper.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lynn S
Besigheidsreis
5.0
Siel's rus na sakereis. Ongelooflike bedagsame gasvrou. Pragtige plek en siel's rus op die hart wat regtig so voel na 'n lang dag se sakereis.
Jan 2025
Riaan O
Besigheidsreis
5.0
Lekker gewees! Lieflike plek, so netjies. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Net 2 goedjies, sien as opbouende kritiek: WiFi en lugversorging. Bed...
Sien meer
Okt 2024
Yben V
5.0
Goeie ontvangs, Norma is 'n goeie gasvrou, vriendelik en bedagsaam. Skoon, rustig en netjies, sal weer hier bly.
Sep 2024
Sandra W
Gesin met tieners
4.8
Aangenaam verras - vriendelike, skoon, veilige en bekostigbare oorslaap. Veilige, bekostigbare oornagplekkie. Ideaal vir klein gesinne wat net wil oor...
Sien meer
Sep 2024
Shokath R
Besigheidsreis
4.8
Comfy, secure and spacious. It was great, had a good night's rest.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Norma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Krause-straat 6, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink Soul's Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Gauteng
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Krause-straat 6, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e5f75f88aec034b1d9e3f33d12074d0f5d060cca083e80591f25f54934d55118acee191c16020002ebd6241cfd84c95e827?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 6 Krause Street Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 11:00-19:00 09:00 -26.699612561561 27.848317404059

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang