Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SoulStay

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Perlemoenpad 5, Bayview Estate, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

SoulStay is 'n heerlike vakansiehuis in Bloubergstrand en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf, vergesel van 'n asemrowende uitsig oor die bekende Tafelberg. Hierdie bekoorlike huis is perfek geskik vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na verblyf wat gerieflik naby verskeie geriewe geleë is, insluitend 'n tennisbaan, koffiewinkels, restaurante en opwindende buitelugaktiwiteite.

Dié huis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers wat gemaklik tot 4 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is oopplan na die eet- en leefareas en is toegerus met 'n eenplaat-induksie-kookplaat, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV met DStv, gemaklike sitplek en maak oop op die patio wat uitkyk oor Tafelberg.

Gaste kan gratis WiFi en veilige onderdakparkeerplek geniet. Die eiendom is naby die strand geleë, wat maklike staptoegang moontlik maak.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Pierre H
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Ongelooflik netjies en goeie ligging.
Sep 2024
Tsarina S
Gesin met tieners
5.0
The accommodation is beautiful, very clean and perfectly set out. We loved it! The accommodation is beautiful, very clean and nicely se...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Martin D
Gesin met tieners
5.0
Fantasties, pragtige en mooi uitsig op Tafelberg. Soul Stay is wonderlik geleë naby lekker kuierplekke en aan die hoofstrand. Ons het so lekker gekuie...
Sien meer
Mrt 2024
Nicole V
Gesin met klein kinders
5.0
Great location, spectacular views, close to the beach! This is a gem. Stunning views close to the beach, shops and restaurants. Has eve...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Susan D
Gesin met tieners
5.0
Beautiful spacious unit with modern fittings. Lovely stay. Thinking of booking this unit now already for next year.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jade Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Perlemoenpad 5, Bayview Estate, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink SoulStay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Perlemoenpad 5, Bayview Estate, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1011be8d644b0259cfb651b5995d8253a1c65d7f3488f6d2e651005f02e5703b6a9b6ed0bfca9698407d82d0020bb5554da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 5 Perlemoen Road Bayview Estate 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -33.80320089296 18.464606260049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang