Sounds in Silence
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Curry's Post-weg, Poynton, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sounds in Silence is 'n rustige toevlugsoord op 'n plaas in Balgowan. Dit is ideaal vir enkelreisigers, paartjies, gesinne of vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Verblyf word in 3 eenhede met slaapplek vir 2 tot 3 gaste elk gebied. Elke eenheid het gemaklike beddens, genoeg klerekasspasie en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. WiFi word voorsien.
Gaste kan in die gemeenskaplike leefarea op die gemaklike rusbanke of by die etenstafel ontspan. Daar is ook 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas en verhit-en-eetgeriewe, insluitend 'n mikrogolfoond en 'n ketel, toegerus is. Buite kan gaste onder die lapa kuier terwyl hulle die braaigeriewe gebruik. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die verblyf word deur volop voëllewe omring en spog met uitsigte vanaf die stoepe op die Lesothoberge, Giant's Castle en die Kamberge omring. Gaste kan die Milestone Forest Walk-staproete wat net 2,7 km ver is aandurf of die nabygeleë Bosh Hoek Gholfklub besoek.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
CJ Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Curry's Post-weg, Poynton, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sounds in Silence het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Balgowan Nottingham Road Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Curry's Post-weg, Poynton, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang