Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sounds of the Sea B&B

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jukskei Sa J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Rustige atmosfeer. Vriendelike gasheer en gasvrou. Die kamer was besonder netjies met alles wat jy nodig kan kry. Miskien kan die kussings net met stewiger kussings vervang word, maar dit hang ook af van persoonlike keuse. Die ontbyt was heerlik voorberei. Ons sal beslis weer by hulle oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mauritz V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2021

Die plek is netjies en die eienaars baie vriendelik. Die eienaars het ons tuis laat voel. Die omgewing is rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2019

Uitstekende blyplek en uitstekende diens. Pragtige kamers, goed toegerus, lieflike atmosfeer en die ontbyt is uitstekend. Roelf en Eileen laat jou tuis voel. Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2019

Gemaklike stapafstand na die rivier en see. Pragtige kamers en pragtige mense Roelf en Eileen. Swembad altyd 'n plus. Veiligheid maak dat mens sommer ekstra ontspanne is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2017

Dit was rerig 'n wonderlike vakansie, hulle het uit hulle pad gegaan om dit 'n lekker vakansie te maak. Dit was wonderlik, die mense was baie hulpvaardig en vriendelik en het gesorg dat ons 'n baie lekker vakansie het. Ek het klein kinders en dit is gewoonlik 'n probleem, maar hulle het vir my kinders gecater en soveel so dat my kinders naderhand gedink het hulle is familie. Die ontbyt en alles was rerig uit die boonste rakke. Ek het eintlik nie woorde om te sê hoe wonderlik dit was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Roelf Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Bend Place 8, Beacon Bay, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2ODc5Y2Y2LWM0N2MtNDllYS1hODRiLTVlMWE0MzAxZDdmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 8 Blue Bend Place Beacon Bay 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.980494 27.949711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang