Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soutbos & Janfrederik Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Kieron C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Great location, views and quiet. Great place to relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolf R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2022

Plek is uiters goed geleë. Die uitsig oor die see is fantasties, daar was walvisse vir die heel week, die sien jy uit die sitkamer. Jy is stapafstand van alles af, toring is op die voorstoep. Volle DStv, wi-fi, alles in die kombuis beskikbaar, genoeg spasie. Ons sal definitief weer daar gaan bly. Ons sal net graag 'n sekuriteitstelsel vir die huis wil hê, wanneer daar gery word, of wat gestel kan word indien 'n mens slaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Corrie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Uitsonderlik. Dit is akkommodasie wat ek ter eniger tyd vir mense kan aanbeveel. Alles is van die hoogste gehalte - en niks ontbreek nie. Pragtig skoon met elke ding op sy plek. Dit was regtig 'n groot vreugde om in so 'n plek in te stap. Die tuin is ongerep soos dit op 'n kusdorp hoort, maar tog met blomme en struike wat groot plesier verskaf en voëls lok. Ons het heerlik gekuier - en alles werk! Daar is selfs voorsorg getref vir beurtkrag hoewel ons nooit regtig kerslig nodig gekry het nie. Baie dankie manne - julle is puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2021

We truly enjoin Soutbos. Great location and great views. We will definitely visit again. I would highly recommend Soutbos. It is a clean unit and is walking distance from shops and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2020

Verblyf was uitstekend. Uitsig onbeskryflik. Sal enige tyd weer bespreek by Soutbos. Plek was netjies, alles wat jy nodig het het Soutbos. Al wat kort is WiFi, maar dit sit glad nie 'n demper op die tyd by Soutbos nie. Wens ek kon 'n duisend sterre gee vir die uitsig, elke vertrek het uitsig van die see tot uit die badkamer. Soutbos sien my weer. Dankie aan Rainer vir spoedige kommunikasie wanneer ons iets wou weet en die kerse vir die loadshedding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois E
Kort verblyf
5.0
Aug 2020

Baie goeie waarde vir geld en ligging ideaal. Sal sterk aanbeveel vir enigiemand. Skoon, ideaal geleë, bied alles in terme van sorgvrye verblyf. Volle DStv 'n pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean-pierre M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2020

Rustig en kans gehad om te ontspan. Ons paar dae by Soutbos & Janfrederik Selfsorg was ongelooflik. Selfsorg-eenheid is pragtig en netjies met alles wat jy nodig het. Ons was loopafstand van die see and uitsig van die balkon was baie mooi. Struisbaai en Agulhas is die perfekte plek om te kom en ontspan en net rustig te wees. Sal beslis weer kom en ook aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hannetjie C
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2020

Heerlike bestemming met goed toegeruste verblyf. Soutbos het 'n fantastiese uitsig, is goed toegerus en ruim. Sentraal geleë en stapafstand van middedorp. Ons het ons verblyf daar terdeë geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Baie lekker. Netjies, skoon, groot kamers en baie spasie. Alles wat nodig is, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2019

Uitstekend. Ons het ons verblyf by Soutbos verskriklik baie geniet. Alles was skoon, netjies en baie mooi uitgelê. Ons was ook naby aan al die plaaslike aantreklikhede in Agulhas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rainer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golfstraat 15, Kaap Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb278cf3a84237cd1e5bb1c7c46612947d3926bda6a79ec8884e09c6cdefe9d627c1971d34006d429700c231be1454f03915d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 15 Golf Street Cape Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.827288 20.008815

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang