Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soutbos & Janfrederik Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rainer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Soutbos & Janfrederik Selfsorg
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kieron C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kieron C

Great location, views and quiet.

Great place to relax.

Rudolf R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolf R

Plek is uiters goed geleë.

Die uitsig oor die see is fantasties, daar was walvisse vir die heel week, die sien jy uit die sitkamer. Jy is stapafstand van alles af, toring is op die voorstoep. Volle DStv, wi-fi, alles in die kombuis beskikbaar, genoeg spasie. Ons sal definitief weer daar gaan bly. Ons sal net graag 'n sekuriteitstelsel vir die huis wil hê, wanneer daar gery word, of wat gestel kan word indien 'n mens slaap.

Corrie H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie H

Uitsonderlik.

Dit is akkommodasie wat ek ter eniger tyd vir mense kan aanbeveel. Alles is van die hoogste gehalte - en niks ontbreek nie. Pragtig skoon met elke ding op sy plek. Dit was regtig 'n groot vreugde om in so 'n plek in te stap. Die tuin is ongerep soos dit op 'n kusdorp hoort, maar tog met blomme en struike wat groot plesier verskaf en voëls lok. Ons het heerlik gekuier - en alles werk! Daar is selfs voorsorg getref vir beurtkrag hoewel ons nooit regtig kerslig nodig gekry het nie. Baie dankie manne - julle is puik!

Nico V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

We truly enjoin Soutbos. Great location and great views. We will definitely visit again.

I would highly recommend Soutbos. It is a clean unit and is walking distance from shops and restaurants.

Nadine C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine C

Verblyf was uitstekend. Uitsig onbeskryflik.

Sal enige tyd weer bespreek by Soutbos. Plek was netjies, alles wat jy nodig het het Soutbos. Al wat kort is WiFi, maar dit sit glad nie 'n demper op die tyd by Soutbos nie. Wens ek kon 'n duisend sterre gee vir die uitsig, elke vertrek het uitsig van die see tot uit die badkamer. Soutbos sien my weer. Dankie aan Rainer vir spoedige kommunikasie wanneer ons iets wou weet en die kerse vir die loadshedding.

Francois E - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois E

Baie goeie waarde vir geld en ligging ideaal. Sal sterk aanbeveel vir enigiemand.

Skoon, ideaal geleë, bied alles in terme van sorgvrye verblyf. Volle DStv 'n pluspunt.

Jean-pierre M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre M

Rustig en kans gehad om te ontspan.

Ons paar dae by Soutbos & Janfrederik Selfsorg was ongelooflik. Selfsorg-eenheid is pragtig en netjies met alles wat jy nodig het. Ons was loopafstand van die see and uitsig van die balkon was baie mooi. Struisbaai en Agulhas is die perfekte plek om te kom en ontspan en net rustig te wees. Sal beslis weer kom en ook aanbeveel.

Hannetjie C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie C

Heerlike bestemming met goed toegeruste verblyf.

Soutbos het 'n fantastiese uitsig, is goed toegerus en ruim. Sentraal geleë en stapafstand van middedorp. Ons het ons verblyf daar terdeë geniet.

Manie H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie H

Baie lekker.

Netjies, skoon, groot kamers en baie spasie. Alles wat nodig is, is daar.

Melanie E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie E

Uitstekend.

Ons het ons verblyf by Soutbos verskriklik baie geniet. Alles was skoon, netjies en baie mooi uitgelê. Ons was ook naby aan al die plaaslike aantreklikhede in Agulhas.

Sandra T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra T

Die beste ligging.

Heerilke ligging, naby alles en die beste uitsig vanaf die stoep. Modern en pragtig versier. Baie dankie!

Neeltjie L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neeltjie L

Ontspanne en gemaklike atmosfeer.

Pragtige wegbreekhuisie. Verfrissende seebries saans met 'n pragtige uitsig vanaf die stoep oor die rustige see soggens en die vuurtoring saans. My gunsteling was die voëltjies wat ons soggens op die stoep kom groet het. My kinders was absoluut mal oor die plek!

Sayeeda H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sayeeda H

We had a wonderful stay.

Great location, close to the beach and shops. Also very comfortable and accommodation offers all you need for your stay.

Magda B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B

Fantasties.

Ons het so lekker by Soutbos gebly. Die uitsig is net fantasties. Die eenheid was netjies en skoon en ons het regtig lekker gebly. Ek sal dit vir enige een aan beveel.

Graham H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham H

Onvergeetlik!

Hierdie plek is 'n klein juweel in L'Agulhas. Die uitsig was so mooi met die vuurtoring skuins voor. Die huis was pragtig skoon en die gerieflikheid was tops. Ons gasheer het uit sy pad uit gegaan om ons welkom te laat voel. Baie dankie daarvoor.

Hannes S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S

Ongelooflik!

Ons het Soutbos baie geniet. Die uitsig is ongelooflik mooi en mens voel sommer net tuis. Sal definitief weer kom!

Antoinetta B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinetta B

Dit was 'n juweel van 'n plek met 'n ongelooflike uitsig op die see en die vuurtoring. Hoogs aan te bevele!

Ek is seker dis die beste blyplek met die beste ligging op L'Agulhas! Daar is oorvloed parkeerplek, die uitsig vanuit Soutbos is onverbeterlik, daar is ruimte "galore", die beddens slaap heerlik, die kombuis is volledig toegerus en die braaiplek is gerieflik onderdak. Die omringende bome laat jou voel asof niemand naby jou bly nie en die voëltjies bring vrede en vreugde met hulle saam. Dis ook klipgooi vanaf die getypoel en Nasionale park met sy vuurtoring, skeepswrak en mees Suidelike Punt in Afrika. Kunsgalerye en eetplekkies (ook vis en tjips) is nabygeleë en jy kan behoorlik skoene uitskop. Doen jouself die guns en bespreek!

Soutbos & Janfrederik Selfsorg se terugvoer

Beste Antoinetta

Baie dankie vir die wonderlikke resensie, kom kuier gerus weer by SOUTBOS.

Soutbos & Janfrederik Selfsorg
Aletta W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta W

Baie aangenaam.

Janfrederik is 'n pragtige, netjiese eenheid. Ons is 'n familie van 5 en het heerlik daar gekuier. Die kombuis/sitkamer is egter baie klein en die vertrekke wat inmekaar inloop, kan ongerieflik wees vir groter groepe wat nie mekaar goed ken nie. Die "eetkamer" is op die stoep, wat in koue en wind nie gebruik kan word nie. Maar die ligging, lieflike, netjiese interieur en die waarde vir geld, maak waarlik op vir die bietjie ongerief.

Herman K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Herman K

Fantasties.

Baie mooi uitsig oor die see en die ligtoring en binne stapafstand van die mees suidlike punt van Afrika. Sal Soutbos beslis aanbeveel vir enige iemand wat wil gaan ontspan by die see.

Nancy R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nancy R

Pragtige plek.

Skoon en netjiese plek. Sal definitief weer kom.

Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anwar D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anwar D

Very nice.

Janfrederik is very nice place i would go there anytime. The braai area is a little big and a little dark at night when you braai. But generally the place is amazing.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golfstraat 15, Kaap Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb278cf3a84237cd1e5bb1c7c46612947d3926bda6a79ec8884e09c6cdefe9d627c1971d34006d429700c231be1454f03915d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 15 Golf Street Cape Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.827288 20.008815

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang