Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soutbos

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Matilda W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker gekuier en oornag. Baie lekker gekuier en oornag. Baie skoon. Fantastiese vriendelike eienares. Vreeslik mooi uitsig oor baai. Stapafstand van restaurant en strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette & Kobus
Soutbos
Beste Matilda Baie dankie vir jul positiewe kommentaar. Dit was 'n groot voorreg en plesier. Kom kuier gerus weer. Groete Yvett en Kobus

Annika V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lieflik! Baie lekker gebly. Die views is bitter mooi en jy is omring met die see. Uit en uit die moeite werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

N moet teruggaan ervaring. Yvette het hierdie plekkie so mooi toegerus en met soveel smaak afgerond. Alles is wel deur dink en die mooiste view wat 'n mens kan vra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette & Kobus
Soutbos
Beste Annamarie Baie dankie vir jul positiewe kommentaar. Wat 'n voorreg om julle te kon ontmoet. Ons sien julle graag weer! Groete Yvette en Kobus

Geoff H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Can't beat the view. The weather was unseasonably wet, but we had a great time staying at Soutbos. Lovely view and super close to the restaurant. The hosts were very accommodating too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette & Kobus
Soutbos
Best Geoff It was only a pleasure to have met you. Hope to welcome you back under better weather conditions. Greetings Kobus and Yvette

Etienne J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Wonderlike plek en beste ligging in Jacobsbaai. Wonderlike plek en beste ligging in Jacobsbaai. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Kan nie wag om weer soontoe te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette & Kobus
Soutbos
Dankie Etienne, vir jul kuier. Dit was net 'n voorreg om julle te kon huisves en te ontmoet. Ons sien dan hopelik weer. Groetnis Yvette en Kobus.

Elnette V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Absoluut salig. Ek en my seun het heerlik gekuier. Die see uitsig is so mooi en 'n klipgooi van die strand. Die eenheid is splinternuut, keurig ingerig met 'n oog vir afronding. Klein maar oorgenoeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette & Kobus
Soutbos
Dankie, Elnette. Dit was net 'n voorreg om julle te kon huisves vir die aand. Dankie vir die kuier.

Madeleine H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Pragtige verblyf. Rustig en die mooiste uitsig van die see. Ons het heerlik gebly by Soutbos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette & Kobus
Soutbos
Hello Madeleine Baie dankie vir jul kommentaar. Baie bly julle kon bietjie rus. Jammer ek was nie self daar om julle te ontmoet nie, maar hopelik ontmoet ons mekaar as julle weer kom kuier. Groetnis Yvette

Dirk F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Lekker gekuier. Skoon en gemaklik. Alles goed uitgewerk. Pragtige uitsig. Solar stortwater is soms nie baie warm nie. Gashere het heerlike beskuit en koffie gelos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Yvette & Kobus Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 131

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Weskusplek, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA336fbe1374ab12200f2224d96e67a9d37ea0ac36e8ea67878adde659198331275ed0c2131a2ac1901a285bd4a7aba419965c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Weskusplek Jacobsbaai 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.963664374927 17.884788059013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang