Soutbos
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Yvette & Kobus Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 127
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Annamarie R - Aug 2024
Algehele gradering
N moet teruggaan ervaring.
Soutbos se terugvoer
Beste Annamarie
Baie dankie vir jul positiewe kommentaar. Wat 'n voorreg om julle te kon ontmoet.
Ons sien julle graag weer!
Groete
Yvette en Kobus
Geoff H - Aug 2024
Algehele gradering
Can't beat the view.
Soutbos se terugvoer
Best Geoff
It was only a pleasure to have met you.
Hope to welcome you back under better weather conditions.
Greetings
Kobus and Yvette
Etienne J - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderlike plek en beste ligging in Jacobsbaai.
Soutbos se terugvoer
Dankie Etienne, vir jul kuier. Dit was net 'n voorreg om julle te kon huisves en te ontmoet. Ons sien dan hopelik weer. Groetnis Yvette en Kobus.
Elnette V - Mrt 2024
Algehele gradering
Absoluut salig.
Soutbos se terugvoer
Dankie, Elnette.
Dit was net 'n voorreg om julle te kon huisves vir die aand.
Dankie vir die kuier.
Madeleine H - Feb 2024
Algehele gradering
Pragtige verblyf. Rustig en die mooiste uitsig van die see.
Soutbos se terugvoer
Hello Madeleine
Baie dankie vir jul kommentaar. Baie bly julle kon bietjie rus.
Jammer ek was nie self daar om julle te ontmoet nie, maar hopelik ontmoet ons mekaar as julle weer kom kuier.
Groetnis
Yvette
Dirk F - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier. Skoon en gemaklik.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Weskusplek, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang