Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

South 2 Sea Gonubie

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Elmar L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker gebly. Dankie vir die lekker bly. Sal aanbeveel dat daar spesifieke parkering aangewys word, weens die klein parkeerarea.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustigheid, asemrowend Was baie aangenaam. Sal dit baie beslis aanbeveel. Baie dankie julle. Vriendelike groetes

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmar V
1 nag
5.0
Aug 2024

Baie bekostigbaar en perfek vir oorslaap as jy weg werk. Veilig en netjies en skoon. Presies wat 'n mens soek wat oornag vir werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Comfortable and relaxing. Very nice cosy place. Will definitely go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janene F
1 nag
5.0
Mrt 2024

Rustig, skoon en heerlik geslaap. Baie lekker en het veilig in die area gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rowan M
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Excellent, wonderful, incredible. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.2
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard V
1 nag Saam met lewensmaat
1.2
Jun 2024

Baie sleg gebly. Nee glad nie. Die plek was 'n klein agterkamer. Het geen kombuis area nie. 'n Gordyn skei die slaapkamer en badkamer. Slegte reuk. Vind ou kos in die mikrogolf.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Nevesh R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Great. Great. Really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Uitstekende waarde vir geld. Die 2-slaapkamer eenheid was volledig toegerus as selfsorg eenheid en die gasheer was 'n welkome bron van inligting oor plaaslike roetes in die Oos-Kaap - baie vriendelik en behulpsaam. Parkering het egter knap geraak toe gaste by ander eenhede op die perseel aangekom het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Chad Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13de Laan 88, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA999a1df4662f78a3312124eccbf066fd812854436c242c0aefbf825f400649db5d0a147a8d5a60e7bd0a5160db17445283dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 88 13th Avenue East London 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.947045682234 28.009965775463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang