South Beach Camps Bay
- Kapasiteit: 43 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Linkweg 6, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R4 950 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
South Beach Camps Bay is 'n boetiekhotel wat B&B-verblyf in Kampsbaai, Kaapstad aanbied. Die hotel is oorkant Kampsbaai se getypoel, die strand, restaurante en winkels geleë.
Verblyf word in verskeie unieke kamers aangebied. Hierdie kamers het elkeen 2 enkelbeddens, of 'n koninggrootte-bed. Die kamers het ook lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met satelliet-kanale, 'n werkspasie, verhitte handdoekrelings, komplimentêre japonne, pantoffels en ander luukshede om gaste se verblyf ekstra spesiaal te maak.
Al die suites kyk oor die see uit en is tussen 41 m² en 107 m² groot, en het 'n balkon of 'n privaat stoep. Sommige van die suites het 'n toegeruste kombuis, kroegie en 'n koffiemasjien.
Ontbyt word in die kamers bedien. Die hotel spog met 2 swembaddens, 'n volledige kroeg, 'n klein privaat gimnasium, 'n gemeenskaplike sitarea, 'n wasgoeddiens, 'n fietshuurdiens, 'n lughawependeldiens en veilige parkeerplek vir voertuie.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Ryan Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 3
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Linkweg 6, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kampsbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 43 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Linkweg 6, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang