Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage Holiday Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ironwood-weg 4, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Cottage Holiday Accommodation is 'n selfsorgstrandhuis wat in die rustige, klein dorpie Pennington geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige en ontspanne wegbreek.

Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en 'n solderkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n klein solder 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en die gastebadkamer het 'n stort en 'n aparte badkamer met 'n toilet. Langs die eetarea is nog 'n area met 'n enkelbed en 2 slaapbanke.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, gemaklike sitarea en 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus is. Die sitarea lei na stoep wat om die huis strek en 'n buite-onthaalarea. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Daar is 'n speelarea vir kinders wat 'n klimraam, swaaie en 'n glybaan het.

Hierdie verblyf is 300 m vanaf die hoofstrand en getypoel geleë en gaste kan 'n maaltyd by een van die restaurante wat ook naby is, geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbed vir 2
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xEnkelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Les Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Ironwood-weg 4, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cottage Holiday Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ironwood-weg 4, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3926d881d03518c9aa4d3e29cb875538a7c5cfe50e84a7767ca8f3e750db635bd94b9059f6439758e6b53d6a3a86df524be7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 4 Ironwood Road Pennington 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.384875982279 30.695048526602

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang