Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

South Coast Riviera - 805

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Carl S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie lekker met 'n mooi see-uitsig. Die gebou word baie mooi onderhou. Dit sal baie help om 'n inverter op een van die lifts te sit vir as dit load shedding is. Verder is dit was dit baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Puik uitsig en ligging. Fantastiese wooneenheid met als wat nodig is. Die eenheid is stapafstand vanaf die strand en om nie eers te praat van die uitsig nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
South Coast Riviera - 805
Baie dankie Francois, ek is bly julle het aangename verblyf gehad en ons sien uit daarna om julle weer in toekoms te akkommodeer. Suidkus groete, Sonja

Xane P
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Wonderlike vakansiewoonstel. Die woonstel is absoluut fantasties ingerig met alles wat mens nodig het. Die see-uitsig is van die beste aan die Suidkus. South Coast Riviera - 805 word aanbeveel vir enige iemand wat wil wegbreek van die gejaag van die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
South Coast Riviera - 805
Baie dankie Xane, ons hoop om jou weer in die toekoms te kan akkommodeer. Suidkus Groete

Liesl B
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Hoop om spoedig weer daar te draai, dankie vir uitstekende diens. Heerlik, net te kort!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Des 2023

Okay. It was okay, but not what we were expecting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Monique A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Ons het lekker gebly by 805, die woonstel was baie skoon en netjies. Alles was daar wat ons gekort het. Die eienaar het ekstra moeite gedoen om seker te maak dat ons alles het wat ons nodig het. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
South Coast Riviera - 805
Baie dankie Monique, ons hoop om julle weer in de towkoms te kan akkommodeer.

Karen S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Ongelooflike uitkyk. Lekker veilige kompleks. Die uitkyk was amazing. As jy vensters oopmaak kan jy die see se gdruis heel aand hoor. Lekker windjie in die somersaande. Lekker braai area en speel plek vir die kids en gesellig. Twee minute dan is jy op die strand. Ons het dit voluit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
South Coast Riviera - 805
Baie dankie Karen, ons is bly julle het julle vakansie geniet en ons sien uit om julle weer in die toekoms te akkommodeer. Suidkus groete, Sonja.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R950
R950 R760
per nag (plek vir 5)
Vanaf R950
R950 R760
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Casuarina-weg, South Coast Riviera 805, Sea Park, 4241, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e2739bf2519402518534a6629040f017408e640df7559d2ceee295186689219237d5285f14451f484e1cb2c56a810f3bc9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R760 per nag (plek vir 5) 7 5 1 5 Casuarina Road South Coast Riviera 805 4241 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.705711854191 30.482997717791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang