South Coast Riviera - 805
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Carl S - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker met 'n mooi see-uitsig.
Francois G - Apr 2023
Algehele gradering
Puik uitsig en ligging.
South Coast Riviera - 805 se terugvoer
Baie dankie Francois, ek is bly julle het aangename verblyf gehad en ons sien uit daarna om julle weer in toekoms te akkommodeer.
Suidkus groete, Sonja
Xane P - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderlike vakansiewoonstel.
South Coast Riviera - 805 se terugvoer
Baie dankie Xane, ons hoop om jou weer in die toekoms te kan akkommodeer.
Suidkus Groete
Liesl B - Jun 2024
Algehele gradering
Hoop om spoedig weer daar te draai, dankie vir uitstekende diens.
Monique V - Des 2023
Algehele gradering
Okay.
Monique A - Des 2022
Algehele gradering
Ons het lekker gebly by 805, die woonstel was baie skoon en netjies.
South Coast Riviera - 805 se terugvoer
Baie dankie Monique, ons hoop om julle weer in de towkoms te kan akkommodeer.
Karen S - Des 2022
Algehele gradering
Ongelooflike uitkyk.
South Coast Riviera - 805 se terugvoer
Baie dankie Karen, ons is bly julle het julle vakansie geniet en ons sien uit om julle weer in die toekoms te akkommodeer. Suidkus groete, Sonja.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Casuarina-weg, South Coast Riviera 805, Sea Park, 4241, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang