South Hill Villa
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elginvallei-pad 113, Elgin, Grabouw, 7180, Wes-Kaap
- Vanaf R6 000 per nag (plek vir 12)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
South Hill Villa is aan die suidoostelike kant van die Elgin-vallei geleë, sowat 7,5 km vanaf die N2 langs die Valleipad. Dié instansie is enig in sy soort en bied reg deur die jaar 'n ontspanne opset. Gaste kan goeie wyn, voortreflike disse en 'n heerlike atmosfeer hier geniet.
Luukse verblyf word in die villa of die Pumphouse-kothuis aangebied. Die villa het 6 en suite-slaapkamers. Elke villa het 'n haardroër, koffie- en teemaakgeriewe, WiFi, 'n privaat en suite-badkamer en toiletware.
Die Pumphouse-kothuis staan apart en spog met 'n uitsig oor die wingerd en op die berg. Dit beskik oor 'n privaat binnehof met 'n warmbad en braaigeriewe. Verder het die kothuis toegang tot 'n privaat jetty met 'n uitsig oor die plaasdam, en binne is daar 'n houtstofie wat as boeppenskaggel dien.
Die villa kan eksklusief as 1 eenheid op 'n selfsorgbasis bespreek word. Die villa het 'n oopplan-leefarea en -kombuis met 'n uitsig oor die swembad, grasperk en wingerd. Buite is daar 'n braai-area, pizza-oond en 'n etenstafel vanwaar gaste die pragtige sonsondergang kan dophou.
South Hill is in 'n wynstreek geleë en die meeste van die wynplase is 5 dae per week oop vir wynproe. Avonturiers kan op die plaasdam roei of deur die South Hill-wingerd gaan wandel. Gaste moet net hul eie kajakke of staanroeiborde saambring.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Tee
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Patio
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marinda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Elginvallei-pad 113, Elgin, Grabouw, 7180, Wes-Kaap
- Gaste dink South Hill Villa het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elginvallei-pad 113, Elgin, Grabouw, 7180, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang