Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

South of Africa Self-Catering Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 157 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Lucinda H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Peaceful and relaxing! We had everything we needed, perfect getaway for me and my wife. Had an awesome time unwinding and thank you for your kind hospitality!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Relaxing, mooi uitsig, gasvry. Dit was baie lekker. Ek verlang om terug te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odette I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Awesome stay indeed. We really enjoyed our stay. It was equipped with everything you needed as if it was your own. Thanks to our host Sylnet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ons kan die plekkie aanbeveel en sal weer daarvan gebruik maak. Ons het heerlik gebly in die goedtoegeruste eenheid. Alles wat nodig is, is beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lovely stay. We loved our stay very much. Very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zetta J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Sielskos salig! Baie dankie dat ons vir 2 aande in jul knus plekkie in Agulhas kon tuisgaan. Het elke oomblik geniet. Dankie vir aandag gee aan wat 'n mens sou benodig om lekker te kon bly. Sal beslis van julle gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca A
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Goeie waarde vir geld met die beste gasvryheid! Verblyf was netjies, skoon en presies soos die fotos. Die dek area met 'n braai is die perfekte atmosfeer vir 'n naweek wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elisna S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Rustig, gemaklik en lekke! Die klem op gemaklik . Perfekte plekkie! Perfekte naweek weg. Alles wat jy nodig het, word aan jou voorsien. Dit het eintlik soos my 2de huis gevoel! Jy hoef nie twee keer te dink nie - Boek nou, boek gou en gaan geniet! Baie dankie aan en vir puik diens gelewer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gregory P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Lovely. Nice, clean, beautiful view, close to the tourist attractions and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Aangename verblyf in 'n goeie mooi area. Mooi skoon en goed toegeruste eenheid en gasvrye eienaar. Goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sylnet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 157

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R700
R700 R467
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R467
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camp Hill-straat 18, Kaap Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2adde6566b050db7c89ef0430dd19215bc4b3b8f3624ba5ec882142417126bb47499bc5326c04320949a5a207ee65d7ea6c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R467 per nag (plek vir 2) 157 5 1 5 18 Camp Hill Street Cape Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.825264699453 20.00737906397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang