South Point Self Guest Lodge
- Kapasiteit: 15 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 190, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Stap af tot by die mees suidelike punt van Afrika, bewonder die pragtige son wat agter 'n gestrande skeepswrak sak, besoek ons historiese vuurtoring. Dit is alles binne loopafstand van South Point af.
South Point is 'n klein, persoonlike, 3-ster-gegradeerde instansie wat uit selfsorg-eenhede bestaan en hoogs aanbeveel word. Ons is binne 100 m van die toegangshekke na die Agulhas Nasionale Park, waar die Indiese en Atlantiese oseane bymekaarkom, geleë. Restaurante, koffiewinkels, die see, getypoele en oeroue vislokvalle is enkele minute se stap weg.
Die eenhede is volledig ingerig. Daar is alles, van kraakvars, wit katoenlinne en handdoeke tot TV's met satellietkanale, kluise, verwarmers, waaiers en gratis WiFi. 4 eenhede beskik oor sy eie privaat patio met braaigeriewe en die eenheid met slaapplek vir 3, het 'n gasgeriewe en die ateljeewoonstel het 'n Weber om die stil L'Agulhas-aande terdeë te geniet, terwyl jy 'n vleisie op die kole gooi. Jy kan ook by een van ons plaaslike restaurante inloer. Slegs die woonstel op die boonste verdieping het 'n see-uitsig. Al die ander eenhede is op die grondverdieping geleë.
Gaste kan 'n stewige ontbyt geniet by die plaaslike koffiewinkel wat om 08:30 oopmaak. Ons is trots op ons reputasie vir bekostigbare, baie skoon en gemaklike 3-ster-verblyf.
Geen kinders jonger as 12 jaar word toegelaat nie. Geen troeteldiere word toegelaat nie en rook in die eenhede is verbode.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hilary Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 83
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Hoofweg 190, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Gaste dink South Point Self Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 15 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 190, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang