South Post at Kruger
Beskrywing
Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en 'n stoof toegerus. Ander geriewe sluit WiFi, 'n braai-area, gemeenskaplike swembad, sitarea, lugversorging, 'n waaier en 'n privaat ingang in. Daar is ook 'n privaat houtvuurwarmbad wat warm of koud geniet kan word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Musiek of partytjies word nie op die perseel toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat die eienaars ook op die perseel woon, so daar sal altyd iemand in die omgewing wees om gaste te help.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Lion's Den bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kombuis is met 'n stoof, yskas, mikrogolf en 'n stoof toegerus. Ander geriewe sluit WiFi, 'n gasbraai, gemeenskaplike swembad, lugversorging, 'n waaier, ysmasjien, skottelgoedwasser en 'n privaat ingang in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Musiek of partytjies word nie op die perseel toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat die eienaars ook op die perseel woon, so daar sal altyd iemand in die omgewing wees om gaste te help.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
South Post River House bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers met 'n bad en/of 'n stort. Die boonste solderkamer is oopplan en het 'n en suite-badkamer, 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer is ook en suite en het 'n koninggrootte-bed. Die derde kamer het 'n koninggrootte-bed en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Drie slaapkamers het lugversorging en die ander slaapkamer het 'n plafonwaaier. Daar is ook 'n toegeruste kombuis met 'n lugbraaier en skottelgoedwasser. Daar is ongelukkig nie 'n oond nie. Die huis het ook 'n sitarea, boma met braaigeriewe, 'n stoep, swembad en 'n dek met 'n pragtige uitsig oor die Krugerwildtuin. Daar is ook gasbraaigeriewe. Die huis word daagliks skoongemaak, maar nie op Sondae nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
2 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Huisreëls
Musiek of partytjies word nie op die perseel toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat die eienaars ook op die perseel woon, so daar sal altyd iemand in die omgewing wees om gaste te help.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Seekoeistraat 3222, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang