Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

South Post at Kruger

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Dj V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Groot bederf. Heerlik gewees, baie netjies en goed ingerig, sal enigtyd weer daar kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mev H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Heerlik ontspanne. Heerlik gebly, netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Views are breathtaking. That view is absolutely breathtaking. They have the best spot in Marloth. Really enjoyed our stay and will definitely book at South Post again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
South Post at Kruger
Hi Isabel. Thank you very much. We look forward to welcoming you again.

Sonja J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2024

Sover die lekkerste plek in Marloth waar ons al gebly het. Het dit terdee geniet en sal beslis weer gaan. Ons was so gelukkig om die Vrydagaand die leeus en hiënas te hoor. Wat 'n belewenis.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurgens H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Uitstekende uitsig en lieflik stil. Ons verblyf was baie lekker gewees. Die verblyf is ver genoeg om nie die voertuie op die teerpad te hoor nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Arthur C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2024

Very nice and very hit. Stay was great - a lot of animals near to the unit - great location - just one negative is that cleaning service of the unit was very poor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Deon
South Post at Kruger
Hi Arthur. Thank you for your review. Our lady cleans once a day, but we will definitely talk to her. Regards, Jesse

Vivienne L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Super would definitely go back. Would recommend to anyone! Absolutely fabulous! Perfect spot on the Croc river for bird watching, and the animals are always a treat. The cottage is great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
South Post at Kruger
I'm so glad you enjoyed it. Look forward to welcoming you again.

Antoinette L
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Ligging perfek. Ons het so lekker gebly. Ek is mal oor die feit dat jy uitkyk oor die rivier. Die plek was mooi skoon. Die eienaars was vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
South Post at Kruger
Ek is baie bly julle het lekker gebly. Ons sien uit om julle weer te verwelkom. Groete

Carel V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Heerlik, ons wou almal graag langer bly, maar moes terug werk toe. Pragtige fasiliteite en onbeskryflike uitsig oor die rivier. Ons het ons verblyf terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
South Post at Kruger
Baie bly julle het dit geniet. Sien uit om julle weer te verwelkom.

Melissa J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Stilte vir die siel, natuurmooi, vrede. Alles wat mens nodig het om te rus. Dit was die beste wegbreek wat ons gehad het in 'n lang tyd. Presies en alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Seekoeistraat 3222, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc87054d03a5036f6c880ac733a7e392d39a99b9462f959c28dbb39df99d9dfda874ac42d00e36c2ca9842c50c810a6b159d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 106 5 1 5 3222 Seekoei Street Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -25.33254 31.80387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang