Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

South Post at Kruger

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Seekoeistraat 3222, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
  • Vanaf R2 000 R1 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

South Post at Kruger is in Marloth Park in Mpumalanga geleë. Dit is 'n area wat bekend is vir sy staproetes, vierwielmotorfietsroetes en ikoniese besienswaardighede wat die Lionspruit Wildreservaat, Bushveld Atlantis en Kruger Safaris insluit.

Verblyf word aangebied in 2 eenhede wat slaapplek aan 12 gaste bied. Die eenhede wat beskikbaar is is die Crocodile Kothuis en die South Post Rivierhuis.

Crocodile Cottage bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Daar is ook 'n kombuis wat volledig toegerus is, 'n leefarea, lugversorging, 'n waaier en WiFi. Die eenheid het ook 'n stoep, braai-area, gedeelde swembad en sy eie privaat ingang.

Die South Post Rivierhuis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers met 'n bad en/of stort. Die solderkamer op die boonste verdieping is oopplan en het 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die tweede en suite-kamer het 'n koninggrootte-bed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die eenheid het ook 'n volledig toegeruste kombuis, 'n leefarea, boma met braaigeriewe, 'n stoep, gedeelde swembad en uitkykdek met 'n ongelooflike uitsig oor die Kruger. Daar is ook 'n gasbraai op die dek. Die huis word daagliks skoongemaak.

Daar is 'n swembad op die perseel en talle aktiwiteite waaraan gaste kan deelneem soos die Groot 5, wildritte, begeleide staproetes, voëlkyk en wildkyk.

Nabygeleë aktiwiteite en besienswaardighede sluit in: visvang, voëlkyk, fietsry, wildkyk en swem.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Dj V
Saam met lewensmaat
5.0
Groot bederf. Heerlik gewees, baie netjies en goed ingerig, sal enigtyd weer daar kuier!
Aug 2024
Mev H
Gesin met tieners
5.0
Heerlik ontspanne. Heerlik gebly, netjies.
Jul 2024
Isabel D
Saam met lewensmaat
5.0
Views are breathtaking. That view is absolutely breathtaking. They have the best spot in Marloth. Really enjoyed our stay and will defi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Vivienne L
Saam met vriende
5.0
Super would definitely go back. Would recommend to anyone! Absolutely fabulous! Perfect spot on the Croc river for bird watching, and t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Antoinette L
5.0
Ligging perfek. Ons het so lekker gebly. Ek is mal oor die feit dat jy uitkyk oor die rivier. Die plek was mooi skoon. Die eienaars was vriendelik en ...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Seekoeistraat 3222, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink South Post at Kruger het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Seekoeistraat 3222, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc87054d03a5036f6c880ac733a7e392d39a99b9462f959c28dbb39df99d9dfda874ac42d00e36c2ca9842c50c810a6b159d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 106 5 1 5 3222 Seekoei Street Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -25.33254 31.80387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang