Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

South Peninsula Beach Apartment

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Dean J
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2023

Lovely stay. Peaceful and relaxing. Lovely little place to get away and relax. Nerina was lovely and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nerina Margo
South Peninsula Beach Apartment
I'm happy to hear you enjoyed your stay. Thank you for leaving the apartment nice and tidy. Much appreciated.

Dirk S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Mrt 2023

Great. Great stay! Close to everything!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nerina Margo
South Peninsula Beach Apartment
We are very happy you enjoyed your stay, Dirk. Kind regards. Nerina

Barbara B
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Great view, well located, value for money. I would definitely recommend this place as it was a really great location with a very homely feel and the washing machine was very handy for us as we are on a coastal tour. I would however not really recommend this place for the elderly or baby prams as it is on the second floor and the steps can be quite slippery when wet. Aside from that it was fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nerina Margo
South Peninsula Beach Apartment
Thank you for your lovely review Barbara. And many thanks for leaving apartment in good order. Much appreciated. Kind regards, Nerina

Wendy Z
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Was amazing. Would definitely go again. In short, it was a phenomenal experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albertus C
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Excellent. Best hostess and host. Helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Het baie lekker gebly ten spyte van swak weer. Goed ontwerpte, goed toegeruste tweeslaapkamer-woonstel. Die beskikbaarheid van Netflix in plaas van die gewone beperkte TV pakkie was waardeer. Mens raak gou gewoond aan die feit dat dit tussen 'n treinspoor en 'n besige pad geleë is. Swak weer het verhoed dat ons die onmiddelike omgewing per voet kon verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jerome L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2022

Heerlik en gemaklik. My dogters het die swembad geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nerina Margo
South Peninsula Beach Apartment
Baie dankie vir jou positiewe resensie Jerome, en dankie dat die woonstel in 'n goeie toestand gelos was. Kind regards, Nerina

Bradley H
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2022

Baie rustige buurt. Naby die see en paar winkels. Baie stil vir mense wat na rustigheid soek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deidre R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Baie lekker en rustig en netjies. Baie spasie. Pragtige woonstel. Fantastiese plek, baie lekker en pragtig. Ons het net bietjie probleme gehad met die internet (WiFi), die sein was baie swak. Andersins baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nerina Margo
South Peninsula Beach Apartment
Thank you for your positive review, Deirdre. The apartment has fibre Internet so is generally very good. Kind regards, Nerina

Tashwill K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

The stay was very nice and relaxing. Will recommend anymore to go have a holiday there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nerina Margo
South Peninsula Beach Apartment
Thank you for the review Tashwill. We are very happy that you enjoyed your stay at our apartment in Fish Hoek. Kind regards, Nerina

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nerina Margo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 325
R1 325 R928
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 325
R1 325 R928
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 11, Harrier 202, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5fc6a324b96f80913016e8525bb1146c1c660b425eeb07f98981956d723fd0c3c4a2de4b28c297e8b041f6a0896a0206bdd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 325 nouVanaf R928 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 11 Main Road, Harrier 202 Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.132906227203 18.43659610565

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang