Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

South Peninsula Beach Apartment

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nerina Margo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir South Peninsula Beach Apartment
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Dean J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dean J

Lovely stay. Peaceful and relaxing.

Lovely little place to get away and relax. Nerina was lovely and friendly.

South Peninsula Beach Apartment se terugvoer

I'm happy to hear you enjoyed your stay. Thank you for leaving the apartment nice and tidy. Much appreciated.

South Peninsula Beach Apartment
Dirk S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk S

Great.

Great stay! Close to everything!

South Peninsula Beach Apartment se terugvoer

We are very happy you enjoyed your stay, Dirk. Kind regards. Nerina

South Peninsula Beach Apartment
Barbara B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara B

Great view, well located, value for money.

I would definitely recommend this place as it was a really great location with a very homely feel and the washing machine was very handy for us as we are on a coastal tour. I would however not really recommend this place for the elderly or baby prams as it is on the second floor and the steps can be quite slippery when wet. Aside from that it was fantastic.

South Peninsula Beach Apartment se terugvoer

Thank you for your lovely review Barbara. And many thanks for leaving apartment in good order.
Much appreciated.
Kind regards,
Nerina

South Peninsula Beach Apartment
Wendy Z - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy Z

Was amazing. Would definitely go again.

In short, it was a phenomenal experience.

Albertus C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albertus C

Excellent.

Best hostess and host. Helpful.

Danie N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie N

Het baie lekker gebly ten spyte van swak weer.

Goed ontwerpte, goed toegeruste tweeslaapkamer-woonstel. Die beskikbaarheid van Netflix in plaas van die gewone beperkte TV pakkie was waardeer. Mens raak gou gewoond aan die feit dat dit tussen 'n treinspoor en 'n besige pad geleë is. Swak weer het verhoed dat ons die onmiddelike omgewing per voet kon verken.

Jerome L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome L

Heerlik en gemaklik.

My dogters het die swembad geniet.

South Peninsula Beach Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe resensie Jerome, en dankie dat die woonstel in 'n goeie toestand gelos was.
Kind regards, Nerina

South Peninsula Beach Apartment
Bradley H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bradley H

Baie rustige buurt.

Naby die see en paar winkels. Baie stil vir mense wat na rustigheid soek.

Deidre R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre R

Baie lekker en rustig en netjies. Baie spasie. Pragtige woonstel.

Fantastiese plek, baie lekker en pragtig. Ons het net bietjie probleme gehad met die internet (WiFi), die sein was baie swak. Andersins baie lekker.

South Peninsula Beach Apartment se terugvoer

Thank you for your positive review, Deirdre.
The apartment has fibre Internet so is generally very good.
Kind regards,
Nerina

South Peninsula Beach Apartment
Tashwill K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tashwill K

The stay was very nice and relaxing.

Will recommend anymore to go have a holiday there.

South Peninsula Beach Apartment se terugvoer

Thank you for the review Tashwill. We are very happy that you enjoyed your stay at our apartment in Fish Hoek.
Kind regards, Nerina

South Peninsula Beach Apartment
Yolanda B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda B

Love the place and everything was there that we needed - loved it.

Will definitely recommend this place.

Freda G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Freda G

Gemaklike en veilige eenheid om in te bly.

Die eenheid het 2 dubbelbeddens en is toegerus met alles wat jy kan nodig hê. Incheck was goed georganiseerd en dis maklik om te kommunikeer met die eienaar!

South Peninsula Beach Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe resensie Freda. We look forward to hosting you and your friends again.
Kind regards, Nerina.

South Peninsula Beach Apartment
Marianne M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne M

Gerieflike akkommodasie.

Die akkommodasie het alles in wat jy nodig kan kry. Beddens was ook baie gemaklik.

South Peninsula Beach Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe resensie Marianne.
Wil ook net dankie se dat julle die plek so netjies gelos het.
Wardeer dit baie.
Vriendelike groete, Nerina

South Peninsula Beach Apartment
Pieter C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter C

Baie lekker.

Daar ongelukkig bietjie min spasie as almal wil saam TV kyk.

Amanda D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D

Was die mees ongelooflike wegbreek.

Die plek was ongelooflik, die ligging was rustig en ek kon nie vir 'n beter Kerstyd gevra het nie.

Zade J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zade J

Awesome weekend.

Baie mooi plekkie en lieflike mense.

South Peninsula Beach Apartment se terugvoer

Thank you, Zade, for your positive review. So happy that you enjoyed your stay in Fish Hoek.

South Peninsula Beach Apartment
Raymond S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond S

Gerieflik, skoon en baie goeie waarde vir geld.

Vriendelike eienaars, goeie diens, sentraal en naby alles, skoon, netjies en baie goeie waarde vir geld. Ons sal vir seker weer kom.

Deon B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

It was very nice.

I did fall in love with the place. Wanted to stay longer. Thank you for the lovely time spend at South Shore Beach Apartment Harrier 202 hope to book again in the future.

South Peninsula Beach Apartment se terugvoer

Thank you, Deon. I am very happy that you enjoyed your stay at H202.

South Peninsula Beach Apartment
Veronique D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique D

Very nice.

It was pleasant being there.

South Peninsula Beach Apartment se terugvoer

Thank you, Veronique. I'm very happy that you enjoyed your stay at H202 in Fish Hoek.

South Peninsula Beach Apartment
Annatjie V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie V

Netjiese en lekker, verblyf naby die strand en winkels.

Was hartlik ontvang met aankoms. Die woonstel was netjies en skoon en het als wat nodig is vir 'n aangename selfsorg-verblyf. Stapafstand van die strand en winkels in Vishoek af. Die kompleks was ook stil gewees, al was dit skoolvakansie. Sal weer daar bly as ons die geleentheid kry.

South Peninsula Beach Apartment se terugvoer

Thank you for your positive review, Annatjie. Many thanks for leaving the apartment in such good order.

Hope you visit again.

Kind regards,
Nerina

South Peninsula Beach Apartment
Vanaf R1 325
R1 325 R928
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 325
R1 325 R928
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 11, Harrier 202, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5fc6a324b96f80913016e8525bb1146c1c660b425eeb07f98981956d723fd0c3c4a2de4b28c297e8b041f6a0896a0206bdd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 325 nouVanaf R928 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 11 Main Road, Harrier 202 Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.132906227203 18.43659610565

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang