Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

South Peninsula Beach Apartment

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 11, Harrier 202, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 325 R928 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

South Peninsula Beach Apartment is 'n selfsorg-dupleks in 'n veilige kompleks in Vishoek, Kaapstad. South Peninsula beach Apartment is ideaal geleë net 'n kort entjie se stap vanaf die pragtige Vishoekstrand en is 'n ideale basis terwyl jy die suidelike skiereiland verken.

Dié duplekswoonstel het 2 vlakke en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is onder en is ingerig met 'n dubbelbed; die tweede slaapkamer is 'n ruim solderkamer, en is toegerus met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer. Albei slaapkamers het oorgenoeg kasspasie. Albei badkamers het 'n stort, toilet en wasbak.

Die volledig toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond en kookplaat, 'n koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien. Daar is ook LED-beligting en 'n klein gasstoof om tydens kragonderbrekings te gebruik. Die aangrensende sitkamer spog met 'n slim-TV met Netflix-kyk, en gratis WiFi. Daar is 'n klein balkon met stoele, tafel en 'n weber. Daar is 'n UPS met rugsteunkrag tydens beurtkrag.

Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad en 'n veilige parkeerplek binne die kompleks. Die kompleks is ook naby Woolworths Food, Pick 'n Pay koswinkel, apteek, Clicks, koffiewinkels, wegneemetes en wasgoedgeriewe.

Op die strand sal jy restaurante vind vir elke smaak. Daar is ook 'n speelpark vir kinders en 'n veilige swemarea met 'n haai-uitsluitingsnet wat daagliks ontplooi word as die weer dit toelaat.

Wooley's Tidal Pool is net 950 meter van die woonstel af, 'n heerlike wandeling langs die nuwe promenade. Die bekoorlike en eienaardige woonbuurt Kalkbaai net 1,2 kilometer van die woonstel af. Waar jy Olympia Bakery sal vind vir al jou lekkernye, kroeë, restaurante, baie kafees en winkels. Die bekoorlike Kalkbaai-hawe verkoop ook die varsste vis in die Wes-Kaap.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir South Peninsula Beach Apartment
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nerina Margo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoofweg 11, Harrier 202, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink South Peninsula Beach Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 325
R1 325 R928
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 325
R1 325 R928
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 11, Harrier 202, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5fc6a324b96f80913016e8525bb1146c1c660b425eeb07f98981956d723fd0c3c4a2de4b28c297e8b041f6a0896a0206bdd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 325 nouVanaf R928 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 11 Main Road, Harrier 202 Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.132906227203 18.43659610565

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang