South Peninsula Beach Apartment
Kry 30% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 11, Harrier 202, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 325R928 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
South Peninsula Beach Apartment bied 'n selfsorg-dupleks aan gaste in 'n veilige kompleks in Vishoek. Die kompleks is ideaal geleë net 'n paar minute vanaf Vishoek se strand, restaurante en 'n paar winkels in die area. Vishoek is die ideale basis vanwaar mens die suidelike skiereiland kan verken.
Dié dupleks het 2 verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer is 'n solderarea en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Altwee slaapkamer het oorgenoeg kasspasie en elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die ten volle toegeruste kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoofplaat, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien. Daar is ook LED ligte en 'n gasstofie gedurende beurtkrag. Die sitkamer langsaan het 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi is beskikbaar. Die boonste verdieping het 'n balkon met 'n tafel, stoele en 'n Weber. Daar is 'n UPS met rugsteunkrag tydens beurtkrag.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en veilige, toegewyde parkeerplek vir voertuie. Daar is ook 'n Woolworths Food, Pick 'n Pay, apteek, Clicks, koffiewinkels, 'n bakkery, wegneemeetplekke en wasgoedgeriewe.
Op die strand is verskeie restaurante na elkeen se smaak. Daar is 'n speelpark vir kinders en 'n veilige swemarea met 'n haainet wat daagliks uitgegooi word indien die weer dit toelaat.
Wooley's Tidal Pool is net 950 m van die woonstel af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nerina Margo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Hoofweg 11, Harrier 202, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink South Peninsula Beach Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vishoek Glencairn Heights Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 11, Harrier 202, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang