Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

South Villa Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Marc F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Tres calme, vue mer superbe et tres belle chambre. Le site est tres bien, belle vue sur la mer depuis la terrasse, et super petit dejeuner. Un grand merci pour l'accueil de la proprietaire.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derik F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

It was well worth the money. Our hosts, Christa and Hentie, are the friendliest people you will find. Breakfast was awesome, rooms were meticulously clean. Will definitely recommend them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronnie & Thelma
South Villa Guest House
Thank you very much for your kind words.

Lucretia E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

Ons het deelgeneem aan die Oesterfees se bergfietswedren en die gastehuis is uitstekend geleë daarvoor. Ons het baie welkom gevoel, Christa en haar man is baie vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was heerlik en die kamers baie skoon en netjies en goed toegerus, ook teen die winterkoue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mouton L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Perfek vir ons eennag wegbreek. Vriendelike ontvangs en alles soos verwag tydens bespreking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gg D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Baie rustige omgewing. Christa en Hentie maak seker dat gaste ten alle tye gemaklik is. Het baie lekker gebly. Kon lekker by kaggelvuur ontspan. Hentie was baie hulpvaardig toe ons wou braai en het selfs die vuur gemaak. Ontbyt was uit die boonste rakke. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Fantasties. Best service ever, we were treated like we were royalty. Nicest people ever, will definitely be going back.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanus H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Fantastiese akkommodasie met 'n pragtige uitsig. Absoluut niks wat ons anders sou wou gehad het nie. Ons gasheer en dame (Hentie en Krista) het ons onmiddellik laat tuis voel met ons aankoms by die Villa en deurgaans tydens ons verblyf. Ontbytbediening was eersteklas. Ons beveel hierdie akkommodasie ten sterkste aan. Dankbaar vir die geleentheid. Beste groete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Home away from home. Best B&B ever. Could find nothing wrong with accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2021

Alles het gepas! Baie mooi ligging, mooi ingerig met alles wat 'n mens nodig het en uiters vriendelike diens. Ongelukkig was ons net een nag daar, maar ek sal definitief weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2021

'n Absolute waarde-vir-geld-gastehuis in Knysna. 'n Uiters netjiese en skoon gastehuis met 'n uitstekende ligging. Die gashere (Ronnie en Thelma) loop werklik 'n ekstra myl om mens so gemaklik as moontlik en ontspanne te laat voel. Die ontbyt in die eetkamer - wat 'n uitsig op die Knysnakoppe bied - was uit die boonste rakke (net soos dit bestel was). Die algemene diens en voorkoms van die fasiliteit was topklas en kan ten sterkste aanbeveel word! Beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronnie & Thelma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Circular-rylaan 22, Paradys, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b2dd81f344f40b01172c188def325b9747e0ac8f0287528d55a1884f08c52bce2cf982ec79a2d2f74441bb249b5c2df7352?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 540 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 22 Circular Drive Paradise 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.035103 23.032907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang