Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Southern Cross Beach House

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Chuelan P
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Fantasties. Die huis se kamers is baie groot, wat wonderlik is. Die uitsig is wonderlik en die geriewe is ook baie nice. Daar is genoeg vir die kinders om te doen. Dit was 'n fantastiese naweek. Ons kom baie beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanneke L
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Gerieflik ruim woning, met alles wat jy benodig en meer. Pragtige uitsig. Southern Cross Beach House is baie ruim, gerieflik en gemaklik vir 'n groot groep of 'n groot familie. Ligging is perfek. By die strand, pragtige uitsig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luan S
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Alles en meer. Ons was 'n groot groep en niemand het op mekaar se tone getrap nie. Die plek is luuks geleë en het alles waaraan jy kan dink tot jou beskikking. Ons tyd was te kort, sal beslis langer wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Heerlik gekuier in hierdie huis! Uitstekende plek! Goed toegerus en baie ruim!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justin U
Kort verblyf
5.0
Aug 2021

Excellent Beautiful home, beautiful place, great to spend quality family time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2021

Was ontspannend. Hou van die binne en buitebraai opsie, strand is naby so die kinders kon maklik en veilig strand toe stap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Eugene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R5 086
R5 086 R2 034
per nag (plek vir 12)
Vanaf R5 086
R5 086 R2 034
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gemini-weg 28, Southern Cross, Groot-Brakrivier, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a4aabc4e2e7630a44cbf89c7a055c51605dccb071d94f6b3eba082c9944a7b189498ab631f12e1bb10887a1a876c5cdb180?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 086 nouVanaf R2 034 per nag (plek vir 12) 6 5 1 5 28 Gemini Road Southern Cross 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.0570977 22.23134

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang