Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Southern Cross Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 31, Boesmansrivier, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Southern Cross Cottage is in die hartjie van Boesmansrivier, Oos-Kaap, naby die rivierpaadjie geleë en is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesinsvakansie.

Dié kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed vir 'n kind. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die oorblywende slaapkamer het 'n enkelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n aparte stort.

Die oopplan-leefarea het het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea het gemaklike sitplek.

Verder is daar 'n stoep met 'n Weber-gasbraai, eet- en sitplek. Die omheinde tuin is ideaal vir honde.

Parkeerplek is in die skaduwee van die majestueuse Boereboontjieboom beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Margot Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Parkstraat 31, Boesmansrivier, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
  • Gaste dink Southern Cross Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 31, Boesmansrivier, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6db48479bcfb46483c8699903eca24b58dbf5071fc3cdfd0d992c92c0d0dc85b48665ece510034a30542984abfa772ab78c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 31 Park Street Bushmans River 6190 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.6852506 26.6566478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang