Southern Cross Guesthouse
Beskrywing
Cheetah-kamer is ons sogenaamde sakpas-kamer (17 m²) wat alles bied wat jy nodig het. Buiten die 2 enkelbeddens en 'n kombuisie (selfsorg moontlik) is daar ook 'n platskerm-TV en lugversorging. Buite die kamer is daar 'n aparte sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Huisreëls
Belasting is ingesluit.
Die inkloktyd is voor 18:00.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Lion-kamer van 25 m² is toegerus met 'n yskas, satelliet-TV, privaat geriewe en 'n balkon met 'n uitsig oor die tuin. Gaste word van 'n goeie nagrus verseker in hierdie kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Huisreëls
Belasting is ingesluit.
Die inkloktyd is voor 18:00.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Rhino-kamer is 25 m² en is op die eerste vloer. Dit is toegerus met 'n yskas, satelliet-TV, privaat geriewe en 'n balkon wat uitsigte oor Valsbaai en die Kaap van Goeie Hoop bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Huisreëls
Belasting is ingesluit.
Die inkloktyd is voor 18:00.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Elephant-kamer, 30 m², is toegerus met 'n yskas, platskerm-TV (satelliet), privaat geriewe en 'n stoep met 'n pragtige uitsig oor die tuin. Die kamer is so ruim dat 'n ekstra bed maklik in die kamer gevoeg kan word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Huisreëls
Belasting is ingesluit.
Die inkloktyd is voor 18:00.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Afrika Suite van 63 m² het 2 verdiepings. Dit is met 'n Afrika-styl ingerig. Op die eerste vloer is die sitkamer, eetkamer, kombuis en badkamer met 'n stort. Op die boonste vloer is die slaapkamer met 'n klein sitkamertjie en nog 'n badkamer met 'n bad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Huisreëls
Belasting is ingesluit.
Die inkloktyd is voor 18:00.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Buffalo-suite is 41 m² en op die eerste verdieping. Daar is 'n groot balkon met asemrowende see- en berguitsigte. Die ruim suite is met wit- en sjokoladekleure ingerig. Buiten die koffietafel en twee groot gemakstoele is daar ook 'n kombuisie met twee kroegstoeltjies. Die badkamer het 'n instap-stort wat ook oor Valsbaai uitkyk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Huisreëls
Belasting is ingesluit.
Die inkloktyd is voor 18:00.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Zebra Suite is 52 m² en met 'n moderne, Italiaanse styl ingerig. In die suite is daar 'n groot en gemaklike leerrusbank, en 'n stylvolle leerbed. In die badkamer is daar ondervloerse verhitting vir ekstra gerief. Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, yskas, ketel, eetgerei en breekware. Die stoep in die tuin het 'n privaat ingang van die suite af en bied pragtige uitsigte oor die groen tuin en Valsbaai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Huisreëls
Belasting is ingesluit.
Die inkloktyd is voor 18:00.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Springbok-suite is baie ruim en beslaan 83 m². Dit is op die eerste vloer met uitsigte oor die mooi, stil tuin. Die slaapkamer is met 'n 90%-waterbed toegerus waarop gaste heerlik kan slaap en ontspan. Die groot leefkamer het 'n kaggel vir daardie koue wintersaande, twee groot rusbanke vir 2 en 'n volledig toegeruste Amerikaanse kombuis. Die eetkamertafel het sitplek vir 6 gaste. Die suite bied 'n privaat ingang na die tuin langs die koi-visdam met 2 sonbeddens en 'n ontspanningsarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Huisreëls
Belasting is ingesluit.
Die inkloktyd is voor 18:00.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 17 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barlinka-laan 20, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang