Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Southern Cross Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barlinka-laan 20, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Geleë in die boomryke hawe van Somerset-Wes, naby die wêreldklas gholfbane, geskiedkundige wynlandgoedere, die majestueuse Valsbaai en slegs 20 minute van Kaapstad af is die gastehuis in 'n welige parkagtige tuin met 'n groot Koi-. dam en swembad.

The Southern Cross bied nuut opgeknapte suites, selfsorg-eenhede en asemrowende uitsigte vanuit meeste van die kamers. Elke kamer is anders en skep 'n individualistiese styl met 'n Afrika- sowel as moderne voorkoms. Jou verblyf sal jou energiek en uitgerus laat terwyl jy 'n Afrika-sonsondergang vanaf die sondek en die asemrowende uitsigte oor Valsbaai en die Kaap die Goeie Hoop geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Southern Cross Guesthouse
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marc & Claudia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Barlinka-laan 20, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Southern Cross Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barlinka-laan 20, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5NzViMzY0LTBhZjAtNDgyZS05YTAzLTQxOGU1YWQwNDk5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 20 Barlinka Avenue Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.060277029594 18.831124305725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang