Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Southern Cross@Kruger

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Jan 2025 tot 4 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Berghaanstraat 3286, Marlothpark, 2315, Mpumalanga
  • Vanaf R3 000 R2 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Southern Cross@Kruger in Marlothpark is 'n lieflike selfsorghuis met 'n pragtige uitsig oor die bosveld en die wild wat gereeld kom inloer. Die eenheid is ideaal vir 'n gesin of groep vriende en bied die geleentheid om terug te sit en die rustige omgewing te geniet.

Die smaakvolle huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 ensuite badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en kombuis. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, tweeplaat-gasstoof, mikrogolf, 2 yskas-vrieskaste, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n eetarea met 4 stoele. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Gaste het ook toegang tot gratis WiFi, 'n swembad, ingeboude braaigeriewe en 'n vuurput. Die stoep bied 'n pragtige uitsig en het 'n eetarea met 'n paar stoeltjies. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad

Dienste

  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • En-suite

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Berghaanstraat 3286, Marlothpark, 2315, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Berghaanstraat 3286, Marlothpark, 2315, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04c74481565865868f922e929c4a4268f238a5c579f2b53807bf07ea0b47309e9454fe8d637a3e815bf4978dab6af5c3b11b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 3286 Berghaan Street Marloth Park 2315 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.3346509706 31.809690358029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang