Southern Skies
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Galjoenstraat, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Southern Skies is op die strandfront in Elandsbaai en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel wat op die onderste verdieping geleë is.
Die verblyf is geskik vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Slaapkamer 1 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, slaapkamer 2 het 'n dubbelbed en slaapkamer 3 het 'n stapelbed. Daar is 'n aparte badkamer vir hierdie 2 slaapkamers en dit het 'n bad en 'n stort. Verder is daar WiFi, 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea en sitarea. Die eenheid het ook sy eie ingang en 'n stoep.
Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek en 'n braai-area in.
Gaste is ook welkom om die nabygeleë aktiwiteite soos visvang, swem en voëlkyk te geniet.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Cheryl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Galjoenstraat, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
- Gaste dink Southern Skies het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Galjoenstraat, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap