Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

South View

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gentoo-straat 59, Agulhas, 7827, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

South View is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Agulhas geleë is. Dit grens aan die Agulhas Nasionale Park en is 'n ideale opsie vir 'n klein gesin of 'n paartjie wat die Overbergse kus wil verken.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor een privaat slaapkamer en 'n oopplan-slaapkamer en -sitkamer met 'n en suite-badkamer. Albei slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Hierdie eenheid het ook 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer in die slaapkamer is 'n wonderlike plek vir gaste om te ontspan met 'n oggendkoffie of 'n boek terwyl hulle die see-uitsigte deur die stapelvensters bewonder. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV met Netflix beskikbaar.

Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 3 km vanaf die mees suidelike punt van Afrika.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir South View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerdien Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Gentoo-straat 59, Agulhas, 7827, Wes-Kaap
  • Gaste dink South View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gentoo-straat 59, Agulhas, 7827, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4304aad29ae8bac98ef90bdf429f2d7d776371b3bf07aee857ae6d5093a7020f001c2ae20ea15e9bd9ce1ac9f30ef5318a5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 59 Gentoo Street Agulhas 7827 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.8266462 20.0044193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang