Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Southey House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bonnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Southey House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Michael T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael T

Great.

Ideal for business travellers.

Suzanne V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Suzanne V

Het baie gemaklik gebly.

Die dames was baie vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was elke oggend vars en heerlik. Dit was net bietjie aan die duur kant.

Suzanne C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne C

Uitsonderlik.

Lizette en haar span het uit hul pad gegaan om ons in elke opsig te akkommodeer. Ek kan hul hulpvaardigheid en professionaliteit nie genoeg aanprys nie.

Mauritz B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mauritz B

Comfortable and pleasant bed & breakfast.

Southey House is a very comfortable, clean, luxurious bed and breakfast. The rooms are well equipped and the breakfast is very good.

Nico P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico P

Lekker geleë naby industrie. So dit is gerieflik.

Niks anders om by te sit nie.

Tharina P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina P

Dit was absoluut hemels!

Ek en my dogter is vriendelik en behulpsaam ontvang. Die kamers is baie luuks, netjies en silwerskoon met alles wat nodig is en meer as genoeg goeie kwaliteit koffie! Die uitsig is lieflik en die huis is in 'n baie stil en veilige woonbuurt geleë. Die ontbyt was absoluut hemels, definitief van die beste wat ek nog gehad het. Baie dankie Lizette, jou vriendelikheid en goeie diens was wonderlik. Ons sal definitief weer 'n draai maak.

Thandeka H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thandeka H

I recently had the privilege at staying at the above B&B, I commend them for the excellent service I received from the staff and the management that interacted with us.

Sincerest gratitude to the lady at reception, who displayed absolute professionalism, respect, courtesy and helpfulness. She did everything she could to satisfy our every need. The team including management at Southey House was excellent. I willingly recommend Southey House to future clients.

Southey House se terugvoer

Thank you so much for your wonderful review. We thoroughly enjoyed having our stay at Southey House and look forward to seeing you again very soon.

Southey House
Elsie V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie V

Pragtige verblyf met baie vriendelike personeel.

Die gastehuis is pragtig en die kamers was baie netjies en skoon. Die uitsig is besonders. Die personeel is vriendelik en help graag met enige navraag en versoek. Die ontbyt is ook heerlik. Ons het baie lekker gebly. Baie dankie ook aan Lizette vir al haar moeite. Beslis die geld en die moeite werd. Ons sal vir seker weer daar bly.

Theunetha V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunetha V

Pragtige huis met lieflike uitsig en pragtige kamers met heerlike beddens en linne - ons het heerlik gebly! Baie Dankie!

Dis 'n pragtige skoon huis met karakter waarin mens werklik kan ontspan. Beddens en beddegoed is fantasties. Ons het in die Karoo-kamer gebly wat 'n ongelooflike mooi uitsig het. Die huis het ook 'n heerlik groot stoep met baie mooi uitsig onder. Lisa is baie vriendelik en akkommoderend en ons het baie lekker gebly. Sal vir seker weer daar gaan bly indien ons Durban toe moet gaan. Ons was vir hokkietoernooi in Durban en dis baie goed geleë naby DSG Kloof waar die wedstryde plaasgevind het.

Mientjie L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mientjie L

Baie netjies en gasvry met 'n pragtige uitsig!

Sal beslis weer daar bespreek.

Elna E - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna E

'n Belewenis!

Pippa het ons ontmoet - nie die eienaar nie. Wat 'n pragtige mens en wat 'n heerlike verblyf!

Nicky H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky H

Absoluut fantasties en word aanbeveel aan enigeen wat goeie kwaliteit verblyf benodig.

Die gastehuis was van uitstekende gehalte. Die ligging is ook ideaal vir ouers wat by naasliggende skole sportbyeenkomste moet bywoon. Ongelooflike gasvryheid.

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sykes-weg 20, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3OTg1NzNiLTFkNWEtNDQzYi1iNzUyLTY0MWJmZTFiNmYwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 20 Sykes Rd Kloof 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.788527 30.850772

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang