Southport Coral
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral Place 3, Southport, 4230, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Southport Coral is 'n kontemporêre selfsorghuis in Southport. Die huis bied gerieflike verblyf met aandag aan detail wat perfek is vir vakansies of sakereise.
Die huis bied slaapplek aan 9 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers waarvan 3 en suite is. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed wat ook opgemaak kan word as 2 enkelbeddens op versoek, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n tripelstapelbed en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n bad en stort. Die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed wat slegs geskik is vir kinders asook 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die slaapkamers het plafonwaaiers wat met afstandbeheerders werk en oorgenoeg kasruimte. Alle linne, badhanddoeke en strandhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp en die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, broodrooster, dubbeldeur-yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n eetarea met 'n etenstafel met sitplek vir 8. Die sitarea het gemaklike sitplek voor 'n TV met DStv en Netflix. WiFi is beskikbaar.
Skuifdeure lei na 'n stoep met 'n tafel en stoele en ingeboude braaigeriewe. DIe eiendom het 'n alarmstelsel met gewapende reaksie en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Stapelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Frederic Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Coral Place 3, Southport, 4230, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Southport Coral het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Port Shepstone Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral Place 3, Southport, 4230, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang