Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Southsands 31

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Southsands 31, Link-straat, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Southsands 31 bied gemaklike selfsorg-verblyf in 'n drieslaapkamer-duplekseenheid teen die see. Hierdie eenheid is in 'n kompleks teen die see in Freeland Park, Scottburgh geleë.

Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, ruim kaste en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die eetarea lei na 'n privaat balkon wat oor die see uitkyk. Daar is ook braageriewe.

Scottburgh het talle strande, winkels, kroeë en restaurante wat gaste kan verken en Southsands bied 'n rustige ervaring in 'n klein kompleks naby die strand en met pragtige see-uitsigte.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Brent Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Southsands 31, Link-straat, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Southsands 31 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Southsands 31, Link-straat, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b195a6cd779dd946196a564752924732a336287ade9d13633d4e2c592f7147cc2dd24710e66550a4affecbb2acdd87301ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 31 Southsands, Link Road Freeland Park 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.273307409818 30.76032905687

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang