Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soutkloof Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Iloise L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Stilte, rustigheid, goed geleë, 5 ster. Ons het regtig baie lekker gekuier op Soutkloof. Stilte, rustigheid en lekker naby die huis vir 'n wegbreek. Die huis is heerlik ruim en goed toegerus. Die gasvrou is wonderlik, vriendelik en behulpsaam. Ons kon heerlik fietsry, draf en stap op die plaas. Ook lekker om die omgewing van hier af te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Soutkloof Guesthouse
Baie dankie vir jou gawe woorde, ons is bly dat julle lekker gekuier het. Ons hoop om julle weer te sien.

Janet B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

A fantastic family getaway! We had the most fantastic stay at Soutkloof. We arrived after dusk on the Friday evening to a fire burning in the fireplace and lights on, all very welcoming. Tannie Karin had kindly put some toys in the bedroom for our 3.5-year-old, much to her delight! The house was well stocked with firewood, as well as all the necessary essentials. On Sunday, Oom Andries took us for a ride around the farm to see the various animals and to tell us a bit about the history of the place. We had a thoroughly enjoyable stay and look forward to returning again soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Soutkloof Guesthouse
Thanks for your kind words. It was a pleasure to host you. It was very nice to meet you. We would love to see you again, and have a cup of coffee together. Keep well until we meet again.

Charl S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Perfekte naweek wegbreek uit die stad! Mooi en lekker rustig. Pragtige plek. Baie dankie, vir al jou moeite!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Soutkloof Guesthouse
Baie dankie. Bly jy kon lekker rus. Ek hoop ons sien mekaar weer.

Nico V
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Sal beslis weer van Soutkloof gebruik maak. Rustige en veilige omgewing, pragtige en goed toegeruste verblyf. Baie hartlike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Soutkloof Guesthouse
Baie dankie Nico! Dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang. Ons sien uit na julle volgende kuier by ons.

Mari S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Rustig, gerieflik. Fantasties! Ons gashere was behulpsaam, vriendelik, en heeltyd beskikbaar. Die huis was heerlik ingerig met alles wat ons nodig gehad het, tot speelgoed vir die kinders. Die plaas is stil en ons het heerlik gerus. Voëls was volop, en my seuntjie het die saamry-uitstappie op die plaas vreeslik geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Soutkloof Guesthouse
Baie dankie, ons is bly dat julle lekker gekuier het. Julle is 'n pragtige gesin. Ons hoop julle kom weer kuier.

Venice B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Jan 2024

Peaceful, undisturbed, superb, private and respectful. Tranquility and hospitality at its best. The only problem is that there was no cleaning the day after as we spent two nights, so we expected that the guest farm would be clean upon our departure, but unfortunately that was not the case. If that can be worked on, it will be awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Soutkloof Guesthouse
Thanks for your kind words, Venice. Just to clarify, the guesthouse operates on a self-catering basis. Therefore, we clean before you arrive and when you depart. We do not charge a cleaning fee, so we typically expect guests to take care of basic cleaning tasks such as washing their own dishes and the kitchen floor, or they can choose to pay a cleaning fee of R350. We did not communicate this to you very clearly either before or upon your arrival, and I apologise for this misunderstanding and for not meeting your expectations. We hope to host you again - should that be the case, we can arrange for a daily cleaner whose fees you would be responsible for. \ Kind Regards, Karin

Mariska M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Heerlike rusrige plaas weg reek. As jy 'n plekkie weg van die stad se gedruis soek en net bietjie rustigheid wil hê, is dit die plek. Die eienaars is hartsmense en deel graag inligting oor die plaas. Ons was in die knyp met pap batterye, dat hulle 'n trekker uitgetrek het om ons voertuig te "jump start". Dit spreek boekdele. Ons vierjarige seuntjie het die spasie en diere geniet en dit was so veilig vir hom om net vir 'n slag 'n kind te wees. Julle sien ons beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Soutkloof Guesthouse
Baie dankie vir jou gawe woorde. Julle is 'n baie oulike familie, dit was heerlik om julle te ontmoet. Dit sal 'n voorreg wees om julle weer te ontmoet. Ons wens julle toe 'n fantastiese 2024. Groete Karin

Aubrey S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Very quiet and cosy. Only the lighting needs some attention, but it is really nice and cosy. Very quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Soutkloof Guesthouse
Good day Aubrey. As I did explain to you, some previous guest broke the light at the study table. I can not find one in my little town, but will get one as soon as Go into Cape Town again. Thank you for bringing it under my attention. I did put one of my house lamps in the guesthouse for the meantime. Kind Regards Karin

Berna V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

3 dames wat blomme kyk. Hartlike ontvangs, lieflike historiese huisie, ruim en gerieflik ingerig. Warm snoesige beddens, binnekagel en -braai. Wuiwende groen koringlande, hul verdien meer as net 5 sterre!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Soutkloof Guesthouse
Baie dankie!! Dit was lekker om sulke 3 gawe dames te ontmoet. Dankie dat julle die huis so mooi skoon agtergelaat het. Ek hoop ons kan een dag weer ontmoet.

Mariska W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Dit was 'n lekker, rustige atmosfeer om net weer te herlaai van die stad se bedreiwghede. Karen is 'n fantastiese gasvrou. Sy gaan uit haar pad om haar gaste tuis te laat voel en sorg dat hulle als het wat nodig is. Sal weer daar kuier as ons daardie kant toe reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Soutkloof Guesthouse
Baie dankie vir jou goeie terug voer en gawe woorde/ Dit ws baie lekker om julle te ontmoet, dit is altyd lekker om mamlike gaste soos julle te hê. Dit sal baie lekker wees om julle weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soutkloofplaas, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzOGM5YTUxLTliZTItNDRjMS1hOTY2LWNjZTFjY2MwNGViMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 26 5 1 5 Soutkloof Farm Koringberg 7312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.063528574132 18.764004707336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang