Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soutpoort

Kampeer/karavaan

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Selette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Tranquility. We stayed over one night, and it was peaceful; the stars were amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorin B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Beautiful, private campsite. Beautiful and private campsites. Ablution facilities were spacious, clean and worked well. The splash pool was much appreciated. The stars were amazing. Thoroughly enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Stilte. Stil, rustig. Plek waar jy weer jou asem skep en kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Wonderlike ervaring in unieke en andersoortige omgewing! Vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou! Privaat en goed ingerig. Karoo is baie warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rhoda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Peaceful, soul soothing and more than expected. Brilliant stay. Stunning views and a very interesting landscape. The facilities were perfect. The swimming dam onsite was a treat. Our hosts were exceptionally friendly and ensured we were well taken care of.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Asemrowend, rustig en stilte wat jou laat dink. Soutpoort is kos vir jou siel. Hier rus jy en vind jy weer jouself. Die beste plek om af te skakel en net te rus. Stunning plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Amazing and peaceful! Would love to come back one day. Awesome campsite. Loved our stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Lekker wegbreek. N Baie lekker wegbreek van die Kaap se maligheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie V
1 nag
5.0
Des 2024

Uit die boonste rakke ervaring. Ek het die kamp verskriklik geniet, die dassies en 'n sekere voëltjie laat jou sommer tuis voel, die sterre was ongelooflik helder, baie dankie vir 'n onvergeetlike kamp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 490
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 490
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R63, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ee6d5b995ace4164f25dbf756562536efe9615b04278e173cf1564208202a73c3e39cd69303125be41cc80a06380446a91f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490 per nag (plek vir 4) 89 5 1 5 R63 Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.345373586405 22.300434546693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang