Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soutpoort

Kampeer/karavaan
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R63, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Vanaf R490 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Soutpoort is naby Loxton op 'n Karooplaas geleë. Dit bied kampeerverblyf wat ideaal is vir 'n avontuurlustige gesin of groep vriende.

Verblyf word op 2 aparte staanplekke gebied, elk met sy eie ablusiegeriewe met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Daar is ook 'n wasbak buite. Let op dat daar geen elektrisiteit by die staanplekke is nie, maar wel warm water.

Elke staanplek het sy eie unieke uitsig oor die pragtige Karoo-vlaktes. Hiér kan gaste voëls bewonder, stap, fietsry of net in die plonspoel afkoel.

Indien dit vooraf gereël word, kan die gasheer Karoo-lamsvleis en brandhout netjies vir gaste verpak.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Rhoda L
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, soul soothing and more than expected. Brilliant stay. Stunning views and a very interesting landscape. The facilities were pe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Yolanda N
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend, rustig en stilte wat jou laat dink. Soutpoort is kos vir jou siel. Hier rus jy en vind jy weer jouself. Die beste plek om af te skakel en ...
Sien meer
Des 2024
Megan S
Gesin met tieners
5.0
Amazing and peaceful! Would love to come back one day. Awesome campsite. Loved our stay there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Francois G
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker wegbreek. N Baie lekker wegbreek van die Kaap se maligheid.
Des 2024
Willie V
5.0
Uit die boonste rakke ervaring. Ek het die kamp verskriklik geniet, die dassies en 'n sekere voëltjie laat jou sommer tuis voel, die sterre was ongelo...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • R63, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Gaste dink Soutpoort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bo-Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 490
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 490
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R63, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ee6d5b995ace4164f25dbf756562536efe9615b04278e173cf1564208202a73c3e39cd69303125be41cc80a06380446a91f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490 per nag (plek vir 4) 84 5 1 5 R63 Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.345373586405 22.300434546693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang