Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spacious Art Deco Flat

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Bianca Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Safe lovely hidden gem. Peaceful getaway for myself, hubby and 6 year old son. The flat had everything we needed; we hardly had to bring anything with us. There were firelighters, wood, cling wrap, and foil to wrap up leftovers. We enjoyed the Nespresso machine coffee every morning by the water feature. The pool was one of the main reasons we chose this place and it was lovely and clean. The best part about the flat is that it has an inverter, so we were not affected by load shedding at all. There is also a Checkers within walking distance from the flat. Would definitely recommend and visit again; the host is also very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Agnes F
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Privaat en rustig. Spacious Art Deco Flat has everything needed to make the stay comfortable. Ons het die privaatheid van die woonstel en die rustigheid van die omgewing waardeer. Die lugversorging is 'n groot plus vir die warm dae in die Paarl. Ons Corgi hondjie kon rustig in die privaat tuintjie rondloop. Elsabet het hulle tuin en swembad tot ons beskikking gestel. Ons het ons verblyf geniet en kan die woonstel aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanle P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Mooi en gerieflike plek. Ons het baie lekker in die woonstel gebly en die eienaar doen baie moeite. Die plekkie is baie goed toegerus met alles wat mens nodig het. Ons 2 Scottish terriers het saam met ons gereis en die plekkie het 'n omheinde tuintjie waar hulle kon loop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabet
Spacious Art Deco Flat
Ek is bly julle het lekker gebly. Kom gerus weer!

Annie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Quick breakaway weekend. Two things make an already great stay amazing: a good bed and a wonderful shower. This place ticks all the boxes. Hosts are amazing and so welcoming. So many extra treats. Will definitely recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabet
Spacious Art Deco Flat
Thanks for choosing to stay with us you are welcome.

Vicky V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Baie lekker en rustig. Die eienaar is vriendelik en gasvry. Verblyf is netjies, skoon en gerieflik. Die eenheid is lekker privaat en ons sal beslis weer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabet
Spacious Art Deco Flat
Julle is welkom!

Melissa F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Perfek vir 2 dae, gerieflik met alles wat jy nodig het. Heerlike beddens met alles in die kombuisie wat jy nodig het. Groot stort en koffiemasjien. Braai in jou eie private tuin omring met bome en luister na die water van die fontein. Ons het heerlik ontspan en Elsabet los allerhande bederfies in die woonstel. Vars melk, ys, koffie, beskuit, 2 koue biere in die yskas en hout vir braai. Ons het ook die swembad geniet in die Paarl hitte. Dankie Elsabet vir jul gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabet
Spacious Art Deco Flat
Dankie vir die volledige resensie, Melissa! Julle is welkom!

Monique D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2022

Goeie waarde vir geld. Baie oulike bly plekkie, Elsabet is baie gasvry en doen ekstra moeite vir haar gaste. Ons sal definitief weer 'n draai maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andriette C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2021

Ons het heerlik gebly by die Spacious Art Deco Flat. Definitief als wat mens nodig het, ingesluit 'n heerlike koffiemasjien en 'n aircon wat broodnodig is in die Paarl se somer! Elsabet was ook 'n wonderlike gasvrou en het al ons versoeke geakkommodeer. Ons sal definitief weer daar oorbly as ons in die Paarl is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabet
Spacious Art Deco Flat
Julle is welkom! Dankie vir die resensie. Elsabet

Rene-louise T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2019

Absoluut fantasties! Ek het lanklaas so lekker gebly! Wonderlike gasheer en gasvrou. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabet
Spacious Art Deco Flat
Julle is welkom en was lekker gaste om te hê. Welkom terug enige tyd!

Petrus T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2019

Rustige verblyf met al die nodige geriewe. Elsabet, die gasvrou, het ons vriendelik ontvang en ons dadelik laat tuis voel. Die woonstel is netjies en gerieflik ingerig en alles wat nodig is om selfsorg gerielik te maak, is voorsien. Beslis waarde vir geld en 'n plek om na terug te keer sou die geleentheid hom voordoen. Ons was 3 volwassenes en 'n jong seun en het die verblyf ten volle geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabet
Spacious Art Deco Flat
Baie dankie, Piet. Julle was wonderlike gaste!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsabet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenvlei-laan 1, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c323bef2cd635f6f900fde3ee299a02ee27d83a0ebbf40533f80c4844182a18116a9e0804909c0d17d4837df919c59ead01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 1 Groenvlei Avenue Groenvlei 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.710981041324 18.96246865152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang