Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spacious Art Deco Flat

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenvlei-laan 1, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ruim Art Deco Flat is in die Paarl naby Hoërskool Gimnasium geleë en is gerieflik ingerig om tot 2 mense te akkommodeer. Die eenheid deel 'n sonkragstelsel met die hoofhuis en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Die eenheid het 'n privaat ingang, en bestaan uit 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, asook 'n privaat badkamer met 'n stort. Die slaapkamer het ook 'n TV met DStv-kanale. Daar is 2 klein enkelbedmatrasse met beddegoed in die woonstel wat teen 'n addisionele fooi vir kinders onder 12 gebruik kan word.

Die oopplan-leefarea met lugversorging het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas met 'n vrieskasgedeelte, 'n mikrogolfoond, 'n oondjie, Nespresso-masjien asook tee- en koffiemaakgeriewe. Ingesluit by die prys is koffie, tee, vars melk en heerlike beskuit. Die leefarea lei na 'n privaat tuin met braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste word ook toegelaat om die hoofhuis se swembad te gebruik.

Paarl bied 'n verskeidenheid doendinge wat wissel van stap- en fietsryroetes, verskeie restaurante en wynlandgoedere, plase en kelders, en meer. Besienswaardighede in die area sluit Butterfly World, Afrikaanse Taalmonument, die Limietberg Natuurreservaat en Paarlberg Natuurreservaat in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Spacious Art Deco Flat
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsabet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Groenvlei-laan 1, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Spacious Art Deco Flat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenvlei-laan 1, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c323bef2cd635f6f900fde3ee299a02ee27d83a0ebbf40533f80c4844182a18116a9e0804909c0d17d4837df919c59ead01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 1 Groenvlei Avenue Groenvlei 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.710981041324 18.96246865152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang