Spacious Bloemfontein Apartment
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Stefanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Donna S - Jul 2024
Algehele gradering
Fantastic, will definitely book again.
Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer
Thank you, Donna, for staying with us and being such lovely guests. I'm pleased to hear that you enjoyed your stay. We look forward to hosting you again!
Adele M - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike naweek oorbly vir sportgeleentheid.
Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer
Baie dankie, Adele, vir die mooi terugvoer en dat julle wonderlike gaste was. Ek hoop ons sien julle weer!
Charlene D - Okt 2023
Algehele gradering
Naweek in Bloem vir troue.
Lees meerSpacious Bloemfontein Apartment se terugvoer
Dankie, Charlene, vir die positiewe terugvoer. Ek hoop ons sien julle weer! Groete Stefanie
Adele M - Sep 2023
Algehele gradering
Voel soos huis.
Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer
Baie dankie, Adele! Kom kuier asseblief weer!
Eloine M - Mei 2023
Algehele gradering
Stefanie het glad nie gehuiwer om te help nie en verseker dat ons skoon handdoeke kry. Plekkie is lekker warm in die aand en selfs ons tieners het die kuier baie geniet.
Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer
Dankie, Eloine, dat julle sulke lieflike gaste was en ons plekkie mooi netjies gelos het. Kom kuier asseblief weer.
Delmé H - Des 2022
Algehele gradering
Goeie ligging.
Nadia G - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Maryke F - Okt 2022
Algehele gradering
Ongelooflik netjies en puik kliëntediens!
San-mari L - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly, presies wat ons gesoek het.
Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer
Dankie San-Mari! Ons hoop ons sien julle weer.
Ancois S - Feb 2022
Algehele gradering
Gerieflike, ruim eenheid.
Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer
Dankie, Ancois! Ons sien daarna uit om julle weer hier te hê.
Wanda V - Feb 2022
Algehele gradering
Het saam met my ouers gereis. Heerlik en veilig.
Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer
Dankie, Wanda! Ons hoop ons sien julle weer.
Suzette C - Mrt 2021
Algehele gradering
Een groot fees!
Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer
Baie dankie, Suzette. Kom kuier asseblief weer.
Sonet P - Mrt 2021
Algehele gradering
Beter as tuis!
Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer
Baie dankie, Sonet. Dit was lekker om julle hier te hê en ek hoop ons sien julle weer.
Janco P - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekend ingerig, modern en baie gemaklik.
Riaan D - Sep 2020
Algehele gradering
Baie ruim vir 4 groot mense en 2 kinders, netjies met al die nodige ...
Monja L - Feb 2020
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie met wonderlike speelplek vir die kinders.
Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer
Baie dankie, Monja. Dit was vir ons net so lekker om julle hier te hê.
Lynette P - Des 2019
Algehele gradering
We had an amazing stay. Quiet, very comfortable, a home away from home.
Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer
Thank you Lynette. We enjoyed hosting you and we hope to see you again.
Rudolf T - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtige, goed toegeruste verblyf. Waarde vir geld.
Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer
Baie dankie, Rudolf. Dit was lekker om julle hier te hê. Ek hoop ons sien julle weer.
Jacques S - Mrt 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld. Netjies, goed toegerus en gemaklik. Vriendelike diens, en baie privaat.
Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer
Dankie, Jacques! Kom bly asseblief weer in ons plekkie.
Groete
Stefanie.
Zelda C - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjiese huisie. Lekker oornagplek.
Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer
Baie dankie, Zelda. Ek hoop ons sien julle weer.
Jl C - Sep 2018
Algehele gradering
Home away from home.
Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer
Thank you Jackie for the lovely review. Hosting you and your beautiful family was an absolute pleasure. Thank you for leaving the apartment in such a spotless condition. Please visit us again soon! Regards, Stefanie.
Lesley M - Jul 2018
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese verblyf teen bekostigbare prys.
Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer
Baie dankie, Lesley. Julle was wonderlike, netjiese gaste. Ons hoop om julle weer te sien.
Johan R - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was 'n ongelooflike verblyf. Voel soos eie huis.
Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer
Baie dankie, Menanteau. Julle was pragtige gaste om te hê. Ons hoop ons sien julle weer.
Estelle V - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was ongelooflik. Baie gerieflik, pragtige plek.
Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer
Dankie, Estelle, vir die positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle hier te hê. Sien julle volgende jaar.
Renecia B - Jan 2018
Algehele gradering
Home away from home.
Lees meerCeleste S - Nov 2018
Algehele gradering
Great accommodation. Very attentive host. Loved it.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese verblyf. Baie bedagsame gasheer. Mal daaroor.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer
Thank you Celeste. You were great guests.
Natasja E - Jul 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer
Dankie Natasja, vir die positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle daar te hê en ons hoop om julle weer te sien. Groete, Stefanie.
Melanie V - Jun 2018
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en mooi akkommodasie. 5 ster.
Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer
Baie dankie! Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Lu-marlo H - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker om daar te bly en het goeie diens ontvang.
Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer
Baie dankie, Lu-Marlo. Ek hoop ons sien julle weer. Groete Stefanie.
Philip W - Jul 2018
Algehele gradering
Lovely apartment and hosts.
Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer
Thank you Philip. It was such a pleasure hosting you and your beautiful family. Please visit us again.
Juki L - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was 'n baie goeie ervaring.
Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer
Dankie, Juki. Dit was heerlik met julle by ons. Ek hoop ons sien julle weer.
Lezelle B - Mrt 2018
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld!
Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer
Baie dankie, Lezelle. Dit was lekker om julle hier te hê en ons hoop om julle weer te sien.
Liesl S - Des 2017
Algehele gradering
Wonderlik!
Spacious Bloemfontein Apartment se terugvoer
Baie dankie, Liesl. Ons het dit geniet om jou en jou gesin by ons te verwelkom.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Floris Coetzee-laan 2, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang